Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack life

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Chantell H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Will definitely come again. Something different and unique, affordable, and casual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Hi Chantell, thank you for the review and we are glad you enjoyed your stay. We're looking forward to seeing you back one day again.

Daan En Rina O
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike ontvangs. Maklik om te kry en baie gerieflik. Dit was regtig om die shack life te ondervind, met al die gerief wat die reisiger nodig gehad het. Baie oorspronklik en goed ingerig. Werklik bekostigbaar. El sal enige tyd weer daar inloer vir 'n heerlike nag se uitrus. Dankie, Wynand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie, dit was net n plesier gewees om julle by ons te kon he. En when ever again in need laat ons weet asb. Groete Wynand

Leander J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was baie rustig en gemaklik. Plek was maklik om by uit te kom, vriendelike mense en gepas vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie Leander. Dit was net n plesier om julle by ons te gehad het. En ons hoop en glo om julle weer eendag in die toekoms te sien. Groete Wynand

Riana P
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Skoon, netjiese en veilige verblyf. Die Wild Pear Shack is ideaal vir 'n enkelpersoon of twee mense om oor te slaap. Gerieflik ingerig, uitstekende diens en loadshedding-vriendelik. Geen kosmaakgeriewe nie, maar wel 'n elektriese en gasketel. Groot badkamer met warm water en 'n lekker stort. Veilig en goed geleë t.o.v. die besigheidsentrum. Geen TV nie, maar wel wi-fi. Ek sal vir seker weer daar gaan oorslaap indien ek weer in Heidelberg moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie Riana, dit was net 'n plesier om julle by ons te he tydens julle besoek aan Heidelberg. Ja, ons sien uit om julle weer by ons te laat oorslaap waneer julle dalk terug moet kom eendag.

Hilletje C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Een aand verblyf in Heidelberg, weens 'n laat nag funksie wat ons bygewoon het. The Wild Pear Shack is perfek vir wat ons nodig gehad het en 100% warde vir geld. Vinnige veblyf vir 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie En Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie oulike Afrika-opset. Die plekkie is baie oulik en regtig iets om te sien vir gaste as jy 'n "African" opset wil beleef.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvooring oor die plekkie, ons wardeur dit en baie dankie vir die kuier by ons.

Sarel C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2023

Lekker geslaap. Ja, ek het lekker geslaap en koffie en melk met suiker en tee gekry. Dit was regtig gaaf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marieta M
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Nov 2023

Dis teleurstellend, liewer vermy. Dit was baie teleurstellend en die enigste positiewe was dat die ligte en WiFi tydens beurtkrag gewerk het. Ongelukkig is daar baie meer negatiewe. Kamer 1: Die gasgeiser het nie gewerk nie. Daar was geen warm water by die wasbak nie. Die toilet is eintlik net geskik vir kinders (baie laag). Die yskas het nie gewerk nie. Kamer 2: Die badkamermure is slegs van sinkplaat gemaak en dit was baie koud. Daar was geen prop in die wasbak nie. Die yskas/vrieskas het verskriklik gestink en nie gewerk nie. Die buite-area was glad nie skoon en netjies nie. Die ligging is swak: dit is geleë in Rensburg en nie in Heidelberg self nie, en dit is baie naby 'n treinspoor met treine wat konstant ry. Die eienaar het wel 'n deel van een kamer se kostes terugbetaal omdat die geiser nie gewerk het nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Wynand
The Shack life
More Marieta, baie dankie vir die terug voering en jammer om te hoor julle het glad nIe die absolute budget friendly verblyf geniet nIe. Darm het u gesien daar is versiening vir loadshedding”wonder hoeveel ander plekkies dit het” En yes daar was 50 percent terug betaal op die kamer wat se geyser opgepak het” weer verwang danksy versekering. “Die ligging is snaaks genoeg die grootse bly area van heidelberg en vorm deel van een van die 9 bly areas in Heidelberg”ook tans die Heidelbergse postkantoor wat in werking is is ook in Rensburg. Een van die veiligste en stilste areas om in te woon. Dan op n mooi manier gestel ons is ook die cheapste plek om by te bly so cheap dat daai pizza wat u bestel het een kamer se aand Prys dek, en Vir daai rede dat ons so goedkoop is trek ons gaste wat budget friendly verblyf kan bekosting en nIe die Baie duurder Prys betaal vir n ander plek nie. Vir die Prys van Slegte R400 per nag offer ons Baie meer as wat mense Sal verwag. En Sal u ook weer met graagte terug wil he waneer u weer plek nodig het in Heidleberg en nIe die duurder pryse wil betaal nIe”sekere plekkies tot op amper R2000 per aand”. Die tweede kamer yes Dankie ons stem saam daai yskas het n snaakse reuk en het besluit Daai kamer het nIe nodig om n yskas te he nie, Weens ons so goedkoop is kan ons ook nIe yskaste permanent aan los nIe. En hulle as af by die muur so net n oproep aan ons ok of te kyk na die plug sou dit laat werk het, ons maak regtig Baie baie min geld op die verblyf met kostes wat internet dek, die skoon maak middels en Labour, die komiesie wat betaal moet word op die platvorm, die koffie en tee en melk en badkamer nodighede, elektriese tyd en water. Daar is in elke kamer n extra kombers in die kas jammer dat u dit nIe Sien het nIe ons los dit daar standard en winter ander solutions. Ons styl van akkomodasie is beslis nIe white linen Ect nIe, en ook gaan ook nIe verander om n boring plek te maak wat net die selfde as elke ande plek is nIe ons kamers is Unique “soos u kan Sien op ons foto’s”en ons kry baie mense wat terugkom. So weerheens jammer dar ons plek nIe u standaarde gepas het nIe en hoop en glo u Sal eendag weer kom inloer. Beste groete the shack life span

Carolien D
1 nag
5.0
Des 2022

Goeie, bekostigbare oornagverblyf. Eienaars is baie vriendelik en bed het heerlik geslaap. Alles wat mens nodig het vir 'n oornag. Mooi skoon en tuin begin vorm vat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie Susan. Was net n plesier om U te gehad het hier. U is meer as welkom om weer te kom kuier. Inderdaad die tuin gaan goed aan. Ons is al besig om buite in ons veld ook tuin te begin maak. Groete, The shack life

Hennie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2022

Ons moes laat aand na 'n troue 'n plek kry om te slaap. Met die laat koms en baie reën was Wynand vriendelik en geduldig. Ons was net een aand daar. Dit was stil. Daar is 'n treinspoor naby maar dit was vir my lekker om dit te hoor so in die verte. Die haan het my vrou lekker vroeg wakker gekraai, maar ek self was weg. Het 'n goeie rus benodig en het dit gekry.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
The Shack life
Baie dankie Hennie, dit was net n plesier om julle by ons te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad930d57badb60cbaf53ed555d150939fbd61f9674b23ff77e5dbc1919f2f8f37468a9073f00fd4d2fa141af89d22134078a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 34 D F Malan Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5270033 28.3695014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang