More Marieta, baie dankie vir die terug voering en jammer om te hoor julle het glad nIe die absolute budget friendly verblyf geniet nIe. Darm het u gesien daar is versiening vir loadshedding”wonder hoeveel ander plekkies dit het” En yes daar was 50 percent terug betaal op die kamer wat se geyser opgepak het” weer verwang danksy versekering. “Die ligging is snaaks genoeg die grootse bly area van heidelberg en vorm deel van een van die 9 bly areas in Heidelberg”ook tans die Heidelbergse postkantoor wat in werking is is ook in Rensburg. Een van die veiligste en stilste areas om in te woon. Dan op n mooi manier gestel ons is ook die cheapste plek om by te bly so cheap dat daai pizza wat u bestel het een kamer se aand Prys dek, en Vir daai rede dat ons so goedkoop is trek ons gaste wat budget friendly verblyf kan bekosting en nIe die Baie duurder Prys betaal vir n ander plek nie. Vir die Prys van Slegte R400 per nag offer ons Baie meer as wat mense Sal verwag. En Sal u ook weer met graagte terug wil he waneer u weer plek nodig het in Heidleberg en nIe die duurder pryse wil betaal nIe”sekere plekkies tot op amper R2000 per aand”. Die tweede kamer yes Dankie ons stem saam daai yskas het n snaakse reuk en het besluit Daai kamer het nIe nodig om n yskas te he nie, Weens ons so goedkoop is kan ons ook nIe yskaste permanent aan los nIe. En hulle as af by die muur so net n oproep aan ons ok of te kyk na die plug sou dit laat werk het, ons maak regtig Baie baie min geld op die verblyf met kostes wat internet dek, die skoon maak middels en Labour, die komiesie wat betaal moet word op die platvorm, die koffie en tee en melk en badkamer nodighede, elektriese tyd en water. Daar is in elke kamer n extra kombers in die kas jammer dat u dit nIe Sien het nIe ons los dit daar standard en winter ander solutions. Ons styl van akkomodasie is beslis nIe white linen Ect nIe, en ook gaan ook nIe verander om n boring plek te maak wat net die selfde as elke ande plek is nIe ons kamers is Unique “soos u kan Sien op ons foto’s”en ons kry baie mense wat terugkom. So weerheens jammer dar ons plek nIe u standaarde gepas het nIe en hoop en glo u Sal eendag weer kom inloer. Beste groete the shack life span