Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack life

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Gerrit M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Was lekker rustig gewees. Baie vriendelike mense en baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie dankie vir die kuier by ons. Dit was net 'n plesier om julle hier te gehad het.

Cornelius E
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Goeie waarde vir geld gewees en unieke blyplek vir enkel aand se oorslaap. Plekkie is skoon gewees en bed het baie gemaklik geslaap, goed om 'n staanwaaier in vertrek te hê vir wanneer dit so warm raak. Mens moet hou van sulke 'rustic' plekke om te waardeer wat hulle gedoen het met die plek in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Gemaklik en skoon. Baie dankie ook vir die moeite met die Wi-Fi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Clive N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Value for money if you are just sleeping over. Fine, thanks. No complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Chantell H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Will definitely come again. Something different and unique, affordable, and casual.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Hi Chantell, thank you for the review and we are glad you enjoyed your stay. We're looking forward to seeing you back one day again.

Daan En Rina O
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie vriendelike ontvangs. Maklik om te kry en baie gerieflik. Dit was regtig om die shack life te ondervind, met al die gerief wat die reisiger nodig gehad het. Baie oorspronklik en goed ingerig. Werklik bekostigbaar. El sal enige tyd weer daar inloer vir 'n heerlike nag se uitrus. Dankie, Wynand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie, dit was net n plesier gewees om julle by ons te kon he. En when ever again in need laat ons weet asb. Groete Wynand

Leander J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Was baie rustig en gemaklik. Plek was maklik om by uit te kom, vriendelike mense en gepas vir wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie Leander. Dit was net n plesier om julle by ons te gehad het. En ons hoop en glo om julle weer eendag in die toekoms te sien. Groete Wynand

Riana P
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Skoon, netjiese en veilige verblyf. Die Wild Pear Shack is ideaal vir 'n enkelpersoon of twee mense om oor te slaap. Gerieflik ingerig, uitstekende diens en loadshedding-vriendelik. Geen kosmaakgeriewe nie, maar wel 'n elektriese en gasketel. Groot badkamer met warm water en 'n lekker stort. Veilig en goed geleë t.o.v. die besigheidsentrum. Geen TV nie, maar wel wi-fi. Ek sal vir seker weer daar gaan oorslaap indien ek weer in Heidelberg moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Baie Dankie Riana, dit was net 'n plesier om julle by ons te he tydens julle besoek aan Heidelberg. Ja, ons sien uit om julle weer by ons te laat oorslaap waneer julle dalk terug moet kom eendag.

Hilletje C
1 nag Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

Een aand verblyf in Heidelberg, weens 'n laat nag funksie wat ons bygewoon het. The Wild Pear Shack is perfek vir wat ons nodig gehad het en 100% warde vir geld. Vinnige veblyf vir 'n bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie En Marinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2023

Baie oulike Afrika-opset. Die plekkie is baie oulik en regtig iets om te sien vir gaste as jy 'n "African" opset wil beleef.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
The Shack life
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvooring oor die plekkie, ons wardeur dit en baie dankie vir die kuier by ons.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad930d57badb60cbaf53ed555d150939fbd61f9674b23ff77e5dbc1919f2f8f37468a9073f00fd4d2fa141af89d22134078a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 34 D F Malan Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5270033 28.3695014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang