Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Shack life

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wild Pear Shack is 'n gerieflike kamer op die eienaar se perseel in Heidelberg, Gauteng en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Neem asb. kennis dat die eienaar 'n ervare toergids is en byderhand sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp met areaverwante advies of aktiwiteite te bied. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kamer is naby baie winkels, restaurante, 'n winkelsentrum, 'n gholfklub, mediese geriewe en 'n natuurreservaat. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en gholfspeel in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Chantell H
Saam met lewensmaat
5.0
Will definitely come again. Something different and unique, affordable, and casual.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Daan En Rina O
5.0
Baie vriendelike ontvangs. Maklik om te kry en baie gerieflik. Dit was regtig om die shack life te ondervind, met al die gerief wat die reisiger nodi...
Sien meer
Sep 2023
Leander J
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie rustig en gemaklik. Plek was maklik om by uit te kom, vriendelike mense en gepas vir wat ons nodig gehad het.
Mei 2023
Riana P
4.8
Skoon, netjiese en veilige verblyf. Die Wild Pear Shack is ideaal vir 'n enkelpersoon of twee mense om oor te slaap. Gerieflik ingerig, uitstekende di...
Sien meer
Apr 2023
Hilletje C
Gesin met tieners
4.4
Een aand verblyf in Heidelberg, weens 'n laat nag funksie wat ons bygewoon het. The Wild Pear Shack is perfek vir wat ons nodig gehad het en 100% ward...
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink The Shack life het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad930d57badb60cbaf53ed555d150939fbd61f9674b23ff77e5dbc1919f2f8f37468a9073f00fd4d2fa141af89d22134078a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 34 D F Malan Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.5270033 28.3695014

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang