The Shack life
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Wild Pear Shack is 'n gerieflike kamer op die eienaar se perseel in Heidelberg, Gauteng en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die kamer het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Neem asb. kennis dat die eienaar 'n ervare toergids is en byderhand sal wees om enige vrae te beantwoord of hulp met areaverwante advies of aktiwiteite te bied. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die kamer is naby baie winkels, restaurante, 'n winkelsentrum, 'n gholfklub, mediese geriewe en 'n natuurreservaat. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en gholfspeel in.
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Wynand Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Gaste dink The Shack life het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Heidelberg Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang