Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Shack life

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Vanaf R420 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wild Pear Shack is 'n gerieflike kamer op die eienaar se perseel in Heidelberg, Gauteng en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Gelee in n dood loop straat wat baie stil en rustigheid offer.

Die kamer het 'n privaat ingang, 'n Queen size bed 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek onder CCTV is op die perseel beskikbaar. Asook n self catering gedeelte met pote, pane enall nodighede.

Die kamer is naby baie winkels, restaurante, 'n winkelsentrum, 'n gholfklub, mediese geriewe en 'n natuurreservaat. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en gholfspeel in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
  • Gaste dink The Shack life het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Heidelberg Gauteng
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 420
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D.F. Malanstraat 34, Heidelberg, 1441, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc976b20924bd7c7d7aa1d732cc7f50e71bd9a44298d8a2e6ce157b8f3f6158a7d3a8bc05e6e672d658d71655546e71e8ece4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 34 D F Malan Street Heidelberg 1441 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.526988937737 28.369492954113

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456