Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The WildCard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wendy M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons het dit terdeë geniet. Dit was bietjie koud en het gereën so kaggel sou iedeal gewees het, ten spyte daarvan was dit 'n ongelooflike ervaring en 'n baie lekker samekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
The WildCard
Hi Wendy, Baie dankie vir jou pragtige resensie. Ons is in die proses om kwotasies bymekaar te kry om 'n kaggel te installeer. Kom kuier gerus weer by ons. Groete, Sune

Kim L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Our stay at the Wildcard felt like a home away from home for a family. A short w. It was wonderful. All ran smoothly and we had everything we needed to have a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
The WildCard
Good day, Hope you are well? Thank you for your review. Also, I'm glad to hear you enjoyed your stay, please do come again. Kind regards, Maryke

Jaime C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2023

Quiet, refreshing, peaceful. We enjoyed being so close to the ocean. Very peaceful area, perfect for relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
The WildCard
Hi Jamie, Thank you for your review. Please do come and visit again to give us that 5-star review. Kind regards, Sune

Berni C
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2023

Baie gemaklike banke in die sitkamer en die kombuis is goed toegerus. Lekker gebly, naby aan die strand en die uitsig was pragtig. Ons kon net glad nie die deure wat uitgaan op die stoep voor, ooplos tydens slaaptyd vir wind en vars lug nie, want daar is geen veiligheidshekke by die deure wat op die stoep uitgaan nie en enige iemand kan vanaf die straat instap. Daar is wel 'n alarmsisteem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
The WildCard
Hi Bernie, baie dankie vir jou resensie. Ons het nie veiligheidshekke by ons skuifdeure nie. Daar is wel 'n alarm beam wat reg voor hulle loop. Daar is ook vensters langs die skuifdeur wat julle kan oopmaak. Kom kuier gerus weer in ons pragtige dorp. Groete, Sune

Laura T
Kort verblyf
4.0
Nov 2023

Relaxing beach getaway. We enjoyed our stay at The WildCard. Good location with a quick and easy walk to the beach. Unfortunately the vacant property in front of the house, as shown in the pictures, has since been built on, so the view is limited. Clean house, well-equipped, although we needed to go out and buy extra toilet paper and dishwasher powder. A small gas stove would be a great addition during load shedding. Friendly and easy communication with check-ins and check-out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
The WildCard
Hi Laura, Thank you for your review. I will update the photos as soon as possible. We have equipped the house with a small gas stove to use in load shedding. We would love to have you here again in the future. Kind regards, Sune

Christopher A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Baie lekker en veilige omgewing en naby die strand. Dit was lekker, sal weer dit doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
The WildCard
Hi Christopher, Baie dankie vir jou mooi resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Sune

Madeleine R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2022

Heerlik gekuier. Rustige, vreedsame omgewing en baie veilig. Die huisnommer is nommer 10 en nie nommer 6 nie, en ons het nogal lank gesoek na 'n nommer 6 wat nie bestaan nie. Die huis is netjies en het alles wat mens aan kan dink om nodig te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
The WildCard
Hi Madeleine, Baie dankie vir jou resensie. Ons probeer altyd om te verbeter. Kom kuier gerus binnekort weer. Groete, Sune

Simone N
Kort verblyf
4.6
Jan 2022

Beautiful view with comfortable amenities. The WildCard offers beautiful views of the Golden Mile Beach and has all the necessary amenities to make your stay comfortable. The host was also quick to reply to any queries we had. We are always looking for pet-friendly places so we were quite pleased to find The WildCard. Just a few points regarding the accommodation: unfortunately the backyard isn't the most pet-friendly area as it has large stones so our small dogs couldn't use the area, which is a pity. There was only one lounger available and we would of loved to relax and sunbathe for a bit. The place could also do with a standing fan in the lounge area as it gets quite hot. Otherwise, we all thoroughly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
The WildCard
Hi Simone, Thank you for your review. We appreciate your feedback and would love to always improve. Please do visit again. Kind regards, Sune

Elana T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2022

Very enjoyable. Great view, close to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sune
The WildCard
Hi Elana, Thank you for your review. Please do visit again in order to write a 5-star review. Kind regards, Sune

Enid V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Gemaklik en sonder clutter. Was heerlik stil met 'n mooi uitsig oor die see. Huis is ruim in alle opsigte. Kan wel doen met nuwe handdoeke en 'n swartsak in die kombuisdrom sou ook help. Alles was mooi skoon en ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sune
The WildCard
Hi Enid, Baie dankie vir jou resensie. Kom kuier gerus weer. Groete, Sune

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R2 605
R 2 605 R 1 824
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 605
R 2 605 R 1 824
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flagship-rylaan 10, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA592e95a26a41aa0fa44880acd442cf6f98b31926be5077efc48839599dc0110933f3cd6380d27d28dd95b186d202b0d21cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 605 nouVanaf R1 824 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 10 Flagship Drive Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723474952879 17.943459436599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang