Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The WildCard

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 117

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir The WildCard
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Wendy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Ons het dit terdeë geniet.

Dit was bietjie koud en het gereën so kaggel sou iedeal gewees het, ten spyte daarvan was dit 'n ongelooflike ervaring en 'n baie lekker samekoms.

The WildCard se terugvoer

Hi Wendy,

Baie dankie vir jou pragtige resensie.

Ons is in die proses om kwotasies bymekaar te kry om 'n kaggel te installeer.

Kom kuier gerus weer by ons.

Groete,

Sune

The WildCard
Kim L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim L

Our stay at the Wildcard felt like a home away from home for a family. A short w.

It was wonderful. All ran smoothly and we had everything we needed to have a great time.

The WildCard se terugvoer

Good day,

Hope you are well?

Thank you for your review. Also, I'm glad to hear you enjoyed your stay, please do come again.

Kind regards,
Maryke

The WildCard
Jaime C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaime C

Quiet, refreshing, peaceful.

We enjoyed being so close to the ocean. Very peaceful area, perfect for relaxing.

The WildCard se terugvoer

Hi Jamie,

Thank you for your review. Please do come and visit again to give us that 5-star review.

Kind regards,

Sune

The WildCard
Berni C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Berni C

Baie gemaklike banke in die sitkamer en die kombuis is goed toegerus.

Lekker gebly, naby aan die strand en die uitsig was pragtig. Ons kon net glad nie die deure wat uitgaan op die stoep voor, ooplos tydens slaaptyd vir wind en vars lug nie, want daar is geen veiligheidshekke by die deure wat op die stoep uitgaan nie en enige iemand kan vanaf die straat instap. Daar is wel 'n alarmsisteem.

The WildCard se terugvoer

Hi Bernie, baie dankie vir jou resensie. Ons het nie veiligheidshekke by ons skuifdeure nie. Daar is wel 'n alarm beam wat reg voor hulle loop. Daar is ook vensters langs die skuifdeur wat julle kan oopmaak. Kom kuier gerus weer in ons pragtige dorp. Groete, Sune

The WildCard
Laura T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laura T

Relaxing beach getaway.

We enjoyed our stay at The WildCard. Good location with a quick and easy walk to the beach. Unfortunately the vacant property in front of the house, as shown in the pictures, has since been built on, so the view is limited. Clean house, well-equipped, although we needed to go out and buy extra toilet paper and dishwasher powder. A small gas stove would be a great addition during load shedding. Friendly and easy communication with check-ins and check-out.

The WildCard se terugvoer

Hi Laura,

Thank you for your review.

I will update the photos as soon as possible.

We have equipped the house with a small gas stove to use in load shedding.

We would love to have you here again in the future.

Kind regards,

Sune

The WildCard
Christopher A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher A

Baie lekker en veilige omgewing en naby die strand.

Dit was lekker, sal weer dit doen.

The WildCard se terugvoer

Hi Christopher,

Baie dankie vir jou mooi resensie.

Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The WildCard
Madeleine R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine R

Heerlik gekuier. Rustige, vreedsame omgewing en baie veilig.

Die huisnommer is nommer 10 en nie nommer 6 nie, en ons het nogal lank gesoek na 'n nommer 6 wat nie bestaan nie. Die huis is netjies en het alles wat mens aan kan dink om nodig te kry.

The WildCard se terugvoer

Hi Madeleine,

Baie dankie vir jou resensie. Ons probeer altyd om te verbeter.

Kom kuier gerus binnekort weer.

Groete,

Sune

The WildCard
Simone N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone N

Beautiful view with comfortable amenities.

The WildCard offers beautiful views of the Golden Mile Beach and has all the necessary amenities to make your stay comfortable. The host was also quick to reply to any queries we had. We are always looking for pet-friendly places so we were quite pleased to find The WildCard. Just a few points regarding the accommodation: unfortunately the backyard isn't the most pet-friendly area as it has large stones so our small dogs couldn't use the area, which is a pity. There was only one lounger available and we would of loved to relax and sunbathe for a bit. The place could also do with a standing fan in the lounge area as it gets quite hot. Otherwise, we all thoroughly enjoyed our stay.

The WildCard se terugvoer

Hi Simone,

Thank you for your review.

We appreciate your feedback and would love to always improve.

Please do visit again.

Kind regards,

Sune

The WildCard
Elana T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana T

Very enjoyable.

Great view, close to the beach.

The WildCard se terugvoer

Hi Elana,

Thank you for your review.

Please do visit again in order to write a 5-star review.

Kind regards,

Sune

The WildCard
Enid V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enid V

Gemaklik en sonder clutter.

Was heerlik stil met 'n mooi uitsig oor die see. Huis is ruim in alle opsigte. Kan wel doen met nuwe handdoeke en 'n swartsak in die kombuisdrom sou ook help. Alles was mooi skoon en ons het heerlik gekuier.

The WildCard se terugvoer

Hi Enid,

Baie dankie vir jou resensie.

Kom kuier gerus weer.

Groete,

Sune

The WildCard
Leon J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon J

Very neat perfect location and affordable.

Perfect location, service brilliant.

The WildCard se terugvoer

Hi Leon,

Thank you for your review.

Please do visit us again.

Kind regards,

Sune

The WildCard
Charl V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl V

Baie lekker.

Net 'n paar menings. Die skottelgoedwasser kort sout. Daar kort ook 'n broodmes, skuurder vir potte en 'n groter braaipan. Het die DStv weer ingestel, maar kry geen beeld. Ek stel voor dat die decoder ingeneem word om gecheck te word. Kry ook 'n besem om te braaiplek skoon te maak. Daar kort ook matjies om warm potte op neer te sit.

The WildCard se terugvoer

Hi Charl,

Thank you very much for your response. We have just bought a new DStv decoder and will replace the old one asap. I will attend to the dishwasher as well as the other items you mentioned.

We would love to see you again in the future when these little things have been replaced.

Kind regards,
Sune

The WildCard
Manus J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manus J

Rustig en stil!

Heerlike plek vir 'n baie rustige wegbreek. Die strand is sommer net hier voor jou waar jy baie mooi skulpe kan optel!

The WildCard se terugvoer

Hi Manus,

Baie dankie vir jou terugvoering.

Kom kuier gerus weer by ons.

Groete,

Sune

The WildCard
Lynelle P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynelle P

Stylvolle verblyf in rustige area.

The WildCard is 'n pragtige eenheid in 'n rustige veilige area met 'n stunning see-uitsig.

The WildCard se terugvoer

Hi Lynelle,

Baie dankie vir jou resensie.

Kom kuier gerus weer by ons vir daardie 5 sterre.

Groete,

Sune

The WildCard
Eugenie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie V

Pragtige plek met wonderlike uitsig!

The WildCard is 'n pragtige plek en baie modern. Ons sal definitief dit weer gebruik in die toekoms. Ons het heerlik gebly en het vinnig en maklike toegang tot die strand. Die huishulp was ongelooflik vriendelik asook die agente. Hulle het gehelp met enige probleem wat opgekom het en het dit vinnig uitsorteer. Dankie vir die bydrae tot 'n ongelooflike lekker vakansie.

The WildCard se terugvoer

Hi Eugenie,

Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.

Kom kuier gerus weer vir 'n lekker vakansie by die see.

Groete,

Sune

The WildCard
Hemley R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hemley R

Pragtige, moderne huis wat uitkyk oor die see.

Wow! Dit was fantasties!

The WildCard se terugvoer

Hi Hemley,

Baie dankie vir jou resensie.

Kom kuier gerus weer by die see vir nog 'n fantastiese vakansie.

Groete,

Sune

The WildCard
Vanaf R2 605
R2 605 R1 737
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 605
R2 605 R1 737
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flagship-rylaan 10, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA592e95a26a41aa0fa44880acd442cf6f98b31926be5077efc48839599dc0110933f3cd6380d27d28dd95b186d202b0d21cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 605 nouVanaf R1 737 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 10 Flagship Drive Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723474952879 17.943459436599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang