Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The WildCard

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 5 Jan 2025 tot 31 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flagship-rylaan 10, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 605 R1 824 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The WildCard is 'n lieflike strandhuis met 'n see-uitsig net 70 m vanaf die ongerepte Goue Myl-strand in Britanniabaai. Die Shelly Point Gholfbaan is 5 km van die strandhuis af.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en skuifdeure wat toegang bied tot die stoep. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Gaste in dié twee kamers deel 'n gastebadkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n oond, stoof, yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n oopplan-sitarea en -eetarea wat toegang bied tot die stoep. Die huis het 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stoep het ingeboude braaigeriewe.

Die Weskus is 'n pragtige streek in die Wes-Kaap en dit grens aan die Atlantiese Oseaan in die weste en die Swartland in die ooste.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wendy M
Saam met vriende
5.0
Ons het dit terdeë geniet. Dit was bietjie koud en het gereën so kaggel sou iedeal gewees het, ten spyte daarvan was dit 'n ongelooflike ervaring en '...
Sien meer
Jun 2023
Kim L
Gesin met tieners
4.8
Our stay at the Wildcard felt like a home away from home for a family. A short w. It was wonderful. All ran smoothly and we had everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Jaime C
Gesin met klein kinders
4.6
Quiet, refreshing, peaceful. We enjoyed being so close to the ocean. Very peaceful area, perfect for relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Berni C
Saam met vriende
4.2
Baie gemaklike banke in die sitkamer en die kombuis is goed toegerus. Lekker gebly, naby aan die strand en die uitsig was pragtig. Ons kon net glad ni...
Sien meer
Des 2023
Laura T
4.0
Relaxing beach getaway. We enjoyed our stay at The WildCard. Good location with a quick and easy walk to the beach. Unfortunately the v...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 130

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Flagship-rylaan 10, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink The WildCard het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 605
R 2 605 R 1 824
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 605
R 2 605 R 1 824
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flagship-rylaan 10, Britanniabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA592e95a26a41aa0fa44880acd442cf6f98b31926be5077efc48839599dc0110933f3cd6380d27d28dd95b186d202b0d21cd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 605 nouVanaf R1 824 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 10 Flagship Drive Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.723474952879 17.943459436599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang