The Wilderness Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Annalize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 173
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Lelan D - Aug 2024
Algehele gradering
Kamers, uitsig, ontbyt, personeel: Amazing.
Annemie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Antjie L - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker, personeel hulpvaardig, ontbyt fantasties.
Jacoline B - Jul 2024
Algehele gradering
Buffet ontbyt was veral vir my 3 tienerseuns 'n groot voordeel!
Celeste S - Jun 2024
Algehele gradering
Lovely gem for a break away.
Rentia D - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker, sal definitief weer besoek.
Colyn P - Sep 2024
Algehele gradering
Awesome!
The Wilderness Hotel se terugvoer
Dear valued guest.
Thank you for staying with us. We enjoyed hosting you and we wish to accommodate you once again.
Kind regards.
Tracy
Coenie W - Mrt 2024
Algehele gradering
10 uit 10 vir kliënte diens.
Lees meerTheresa L - Apr 2024
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, skoon - waarde vir geld in die area.
Lees meerPierre S - Apr 2024
Algehele gradering
Aan my verwagtinge voldoen.
Kevin J - Jul 2024
Algehele gradering
Great location.
Tiekie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Kamer 223 te raserig naby kroeg op balkon. Lekker ontbyt.
Gerhard D - Jan 2024
Algehele gradering
Could not wait to get home.
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Erica C - Des 2023
Algehele gradering
Lieflik! Pragtig skoon, heerlike ontbyt, vriendelike, hulpvaardige personeel.
Heloise C - Nov 2023
Algehele gradering
Ontspannend heerlike ontbyt.
Debbie C - Jun 2023
Algehele gradering
Perfect family holiday.
Marlene S - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Marisa K - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect location and comfort for a break.
Warna L - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlike en rustig.
Andre’ H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker.
Francois S - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker vir 'n vakansie met jong kinders.
Alet B - Des 2023
Algehele gradering
Vinnige pitstop.
Philip O - Nov 2023
Algehele gradering
Aanvaarbaar onder die huidige omstandighede.
Gideon M - Mrt 2023
Algehele gradering
Two hotels in one.
Lees meerLouis B - Jun 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en lekker gerus.
Jaco V - Apr 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Morne V - Apr 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Kotie P - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Maggie O - Feb 2022
Algehele gradering
View is stunning kamers is beautiful en ontbyt is 10 sterre.
Eliska S - Feb 2022
Algehele gradering
Rustige verblyf met fantastiese ligging.
Altus F - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly en ontbyt was heerlik.
Kenny A - Apr 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Sandra S - Jan 2022
Algehele gradering
Aangename ondervinding.
Elize J - Des 2022
Algehele gradering
Die diens by Wilderness Hotel baie goed en personeel gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel.
Peter B - Apr 2022
Algehele gradering
Back to the hotel we had our honeymoon in.
Desiree D - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, netjiese fasiliteite.
Gill L - Mrt 2022
Algehele gradering
Very relaxed.
Linda D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees, was nog altyd 'n droom van my om by die Wilderness Hotel te oornag.
Tiffany T - Apr 2022
Algehele gradering
Enjoyable family accommodation in ideal location.
Lees meerAnonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Chris S - Aug 2022
Algehele gradering
Koue water in die stort in die middel van 'n koue winter, en onbeskikbare buffetete.
Yvonne D - Jul 2022
Algehele gradering
Was lekker, maar kan sien dis nou oud.
Deniel K - Mrt 2022
Algehele gradering
Breakfast the highlight of the stay.
Nicole B - Des 2021
Algehele gradering
Wittebrood.
Lesley L - Des 2021
Algehele gradering
Great.
Cedric B - Okt 2021
Algehele gradering
Historical hotel. Clean and neat, great location.
Danielle T - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker verblyf vir 'n oornagstop.
Jakkie B - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik om daar te ontspan en uit te rus.
Lukas V - Mrt 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Michelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant and relaxing stay in Wilderness.
Christiaan D - Des 2021
Algehele gradering
Die diens was goed en die voedsel baie goed.
Vivian B - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker.
Arie S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie sentraal en het heerlik gekuier. Ontbyt was baie lekker en almal was baie vriendelik. Ons kon sommer stap na die restaurant toe. Dankie baie, ons kom weer.
Emily M - Okt 2021
Algehele gradering
Was uitstekend veral die buffet ontbyt en personeel hulpvaardig en vriendelik.
Ruda M - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Zelda R - Jan 2021
Algehele gradering
Kort opknapwerk.
William C - Nov 2021
Algehele gradering
Het al voorheen daar gebly. Nie meer dieselfde nie.
Marlene T - Mei 2021
Algehele gradering
Okay gebly.
Igsaan A - Des 2021
Algehele gradering
Stay was decent. Hotel feels aged.
Alexis D - Mrt 2021
Algehele gradering
Friendly staff.
Marianka M - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Jacques D - Mrt 2021
Algehele gradering
Tevrede
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Ronel M - Des 2021
Algehele gradering
Geen woorde om my misnoeë te deel nie.
Carilette V - Des 2021
Algehele gradering
Mense is vriendelik, maar sal nie die hotel aanbeveel nie.
Eduan N - Okt 2020
Algehele gradering
Ons hou aan met terugkom. Wat sê dit?
Heinre J - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker ontspannend.
Una C - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie rus gehad.
Suzan H - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderful family break away close to many great.
Johann B - Okt 2020
Algehele gradering
Was deel van sakereis se oorbly oppad wat werklik die moeite werd was
Jeanne M - Sep 2020
Algehele gradering
Basies, maar wel aangenaam en gerieflik vir die kort tyd spandeer.
Stefan H - Sep 2020
Algehele gradering
Familie wegbreek
Lodewicus V - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Daan V - Okt 2020
Algehele gradering
Mooi, historiese hotel op die regte plek vir bekostigbare verblyf.
Henry S - Okt 2020
Algehele gradering
So so
Igna D - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier, beste ontbyt. Pragtige ligging.
Marie-louise F - Jan 2020
Algehele gradering
Wilderness is 'n pragtige drop en die hotel is sentraal geleë maar die hotel kort 'n ernstige opgradering.
Niel L - Des 2019
Algehele gradering
Rustig veilig.
Eduan N - Jun 2019
Algehele gradering
Onvergeetlik maar té kort.
Chrisna Smit S - Mrt 2019
Algehele gradering
My second time staying at Wilderness, will defs stop again.
Elton W - Feb 2019
Algehele gradering
Baie goeie, bekostigbare verblyf.
Eduan N - Jan 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was ’n vreugde van begin tot einde.
Nadine O - Des 2019
Algehele gradering
Ons kon baie lekker rus terwyl daar genoeg was vir die kinders om hulself besig te hou.
Lees meerLuke F - Feb 2019
Algehele gradering
Love it that you can just walk down to all the restaurants.
Greta P - Jan 2019
Algehele gradering
Familie-aangeleentheid.
Karina H - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike skoon akkommodasie met 'n bedrywige naglewe.
Annetjie L - Jun 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld danksy 'n 30% afslag.
Zeenat M - Des 2019
Algehele gradering
Good hotel with friendly staff.
Charl V - Sep 2019
Algehele gradering
Lekker ontbyt en vriendelike personeel, oud en afgeleefde hotel.
David C - Jan 2019
Algehele gradering
Disappointing.
Lees meerJohan L - Aug 2019
Algehele gradering
Behulpsame, vriendelike personeel.
Pieter M - Mrt 2019
Algehele gradering
Goeie ontbyt, beknopte bedompige kamer.
Susan O - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies met vriendelike personeel.
Bruwer G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie aangename ervaring.
Glenda P - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker plek om te ontspan.
Nic V - Feb 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Liezl V - Jan 2018
Algehele gradering
Vriendelike, pragtige, skoon akkommodasie.
Hoogveld Boerdery Beleggings H - Jan 2018
Algehele gradering
Lekker kos en groot kamer.
Koos K - Des 2018
Algehele gradering
Heerlike verblyf en fantastiese ontbyt en buffet aandetes.
Garth L - Nov 2018
Algehele gradering
It was amazing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was fantasties.
Die reis was ongelooflik, die personeel so vriendelik en die kos was uit hierdie wêreld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Nico S - Jul 2018
Algehele gradering
Friendly service and value for money.
Liezl R - Mei 2018
Algehele gradering
Comfortable.
Mieke F - Feb 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing en verblyf wat kersvashou.
Zacharias S - Des 2018
Algehele gradering
Het die verblyf baie geniet.
Bertram V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Joe P - Sep 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Amina W - Jul 2018
Algehele gradering
Great long weekend away.
Paul V - Jun 2018
Algehele gradering
Baie goeie verblyf vir sowel die oornagreisiger as die vakansieganger.
Cornél B - Jul 2018
Algehele gradering
Lieflike hotel met perfekte ligging.
Joey B - Des 2018
Algehele gradering
Dit was aangenaam, diens goed.
Deon V - Mei 2018
Algehele gradering
Kamer baie gerieflik.
Pieter N - Mei 2018
Algehele gradering
Bly die afgelope 50 jaar altyd baie lekker hier.
Chantal D - Mrt 2018
Algehele gradering
Lekker naby aan alles, vriendelike mense.
Hercules P S - Sep 2018
Algehele gradering
Het verblyf geniet.
Schalk V - Apr 2018
Algehele gradering
Goed.
Heidi F - Mrt 2018
Algehele gradering
Het al in beter hotelle gebly.
Eliana V - Des 2017
Algehele gradering
Die kamer was 'n aangename verrassing - baie modern en skoon.
Cornel U - Okt 2017
Algehele gradering
Pragtige hotel met baie karakter en geskiedenis, uitstekend geleë, stapafstand van verskeidenheid restaurante en FANTASTIESE ontbyt buffet!
Lees meerSandra S - Jun 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Amanda D - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlik geslaap, lekker beddens, baie gasvry en lieflike kamer.
Irma S - Mrt 2017
Algehele gradering
Heerlike gemaklike kuier in 'n mooi omgewing en kindervriendelik!
Anri B - Feb 2017
Algehele gradering
Veilige, alles-in-een verblyf.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Jacques D - Sep 2016
Algehele gradering
Brilliant!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Briljant!
Dit was briljant, ons sal definitief teruggaan. Personeel was vriendelik en baie akkommoderend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maureen V - Mei 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Leanne R - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie veilig en rustige verblyf.
Lees meerJolanda N - Jan 2016
Algehele gradering
Fantastiese hotel.
Monica J - Jul 2016
Algehele gradering
Daar was in al my behoeftes voldoen.
Karin P - Apr 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld en vriendelike en hulpvaardige personeel.
Lees meerChrista L - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik, ruim en absoluut pragtig.
Paola M - Mei 2016
Algehele gradering
Treated like royalty!
Jakes K - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie gerieflike ligging.
Sticks S - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en ontspanne.
Francois D - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike, sorgvrye en rustige verblyf!
Lees meerJp D - Mei 2016
Algehele gradering
Baie lekker, mooi omgewing, sentraal tussen George, Mosselbaai, Plett en Knysna.
Lees meerAnnelie E - Aug 2016
Algehele gradering
Vriendelike personeel en netjiese omgewing.
Lionel P - Jul 2016
Algehele gradering
Netjiese en vriendelike personeel.
Annette W - Apr 2016
Algehele gradering
Die personeel se gasvryheid, vriendelikheid en hulpvaardigheid was werklik uitsonderlik.
Raymond N - Mei 2016
Algehele gradering
Goeie ligging, maar het bietjie aandag nodig.
Lees meerAndre V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit was onvergeetlik lekker.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Danie B - Jul 2016
Algehele gradering
Verblyf was goed, maar eetervaring was uiters onprofessioneel en teleurstellend!
Lees meerThe Wilderness Hotel se terugvoer
Meneer Danie en familie - Dankie vir die tyd wat u geneem het om u griewe te lig en ons is jammer die paar uur in die restaurant meeste van die positiewe ervaringe wat u in die Wilderness en by die Hotel gehad het, heeltemal oorskadu het.
Namens die personeel en bestuur vra ons om verskoning vir die ongerief wat U oorgekom het. Dit is egter waar dat die Sous Chef wat aan diens was nie sy verantwoordelikhede nagekom het soos van hom verwag nie, wat ontaard het in hierdie verleentheid. Hy was die week voor die tyd betrokke in 'n groot kar ongeluk en sukkel nog regtig om weer normaal te funksioneer. Toe ek te hore gekom het van die gebeurlikheid het ek nog dieselfde aand (23:00) 'n verhoor geroep om die situasie aan te spreek en dadelik op 'n plan van aksie besluit om 'n soortgelyke situasie te verhoed vir die toekoms. Weereens baie jammer dat dit met U gebeur het. Ek gee U my woord dat ons alles in ons vermoeë doen om elke kliënte 'n genotvolle ondervinding te gee by die Wilderness Hotel en dat ons streef om beter en beter te raak elke dag vorentoe. Daarom, waardeer ek U epos in hierdie verband. Ek sou graag U wil nooi om 'n volgende keer gratis by ons te kom eet net as 'n offer van versoening en dankbaarheid vir U geduld en bydrae as hulp middel tot die sukses van hierdie hotel." Emile Nel/Executive Chef
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Rosa V - Des 2015
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Daniel V - Okt 2015
Algehele gradering
This was a fantastic two day experience
The Wilderness Hotel se terugvoer
Thank you so much for the time you took to give feedback on your recent stay here! We're really glad you were able to experience everything our valley has to offer to really replenish 'body and soul' as you so nicely put it. I completely agree that this is really what a Wilderness break away is all about! Hope to see you back soon! Kind regards - Jonel Ackermann (General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel)
Johan L - Apr 2015
Algehele gradering
Kamers en badkamers kan meer opgeknap word.
The Wilderness Hotel se terugvoer
Hallo Johan - dankie vir die tyd wat u geneem het om terugvoer te gee na u verblyf hier by ons! Ons grootste prioriteit tans is die oordoen van al die 160 kamers - al amper 40 reg! Die nuwe kamers het nuwe vloere, moderne badkamers met instap storte en gerestoreerde meubels! Ons is so trots op die veranderinge en kan nie wag dat al die kamers klaar is nie. Ons probeer ons bekostigbare tariewe aanpas volgens ons kamer tipes en sit ook spesifieke fotos en beskrywings op al die verkoopskanale sodat gaste presies weet hoe dit lyk. Die ander swembad wat moontlik kan verhit word is ongelukkig deel van die Spa area wat gehuur word by ons en dit hang van die eienaar af of die ekstra koste vir die verhitting daarvan die moeite werd is. Asseblief kom kuier weer en bespreek dan definitief in ons nuwe kamers! Groete. Jonel Ackermann - General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel
Ilse T - Feb 2015
Algehele gradering
Ons kan die Wilderness Hotel aanbeveel - pragtige, netjiese hotel en in 'n stil area geleë.
Ronel F - Des 2015
Algehele gradering
Baie sentraal geleë in die mooiste omgewing.
Hennie S - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Francois S - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Dieter T - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
The Wilderness Hotel se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee na julle verblyf hier by ons en baie, baie dankie vir mooi aanmoeding vir die personeel dat hulle vriendelikheid en hulpvaardigheid raakgesien word en regtig 'n verskil maak aan ons gaste se verblyf so ook die aandeel wat elke 'housekeeper' het in die hele Hotel. Hoop ons sien julle gou weer hier in ons vallei! Lekker dag! Jonel Ackermann - General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel
Cornelus V - Feb 2015
Algehele gradering
Verblyf, netheid, kliëntediens, ligging baie bevredigend.
Calvin V - Nov 2015
Algehele gradering
Lekker atmosfeer.
Monique L - Jun 2015
Algehele gradering
Fantastiese hotel!
The Wilderness Hotel se terugvoer
Dankie vir die tyd wat u geneem het om terugvoer te gee na u verblyf hier by ons! En dankie dat julle die 'kans' gevat het om die 'road less travelled' bietjie te explore en af te draai van die N2 om te sien wat hier als is om te doen en te sien in die pragtige area! Nog 'n klein stukkie Eden in ons land wat die moeite werd is om te kom besoek! Hoop ons sien julle gou weer en mag 'n groot verassing op julle wag soos ons stuk vir stuk , bietjie vir bietjie besig is om die Hotel te 'renovate' en net meer en meer vir ons gaste aan te bied. Groete - Jonel Ackermann (General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel)
Norlene R - Apr 2015
Algehele gradering
Vriendelik, behulpsaam, lekker ontbyt. Sentraal geleë en loop afstand na dorp.
Lizette V - Jun 2015
Algehele gradering
Skoon en netjies.
The Wilderness Hotel se terugvoer
Hallo Lizette - baie dankie dat julle die tyd gevat het om vir ons terugvoering te gee na julle verblyf hier by ons en baie, baie dankie vir mooi aanmoeding vir die personeel dat hulle vriendelikheid en hulpvaardigheid raakgesien word en regtig 'n verskil maak aan ons gaste se verblyf so ook die aandeel wat elke 'housekeeper' het in die hele Hotel. Hoop ons sien julle gou weer hier in ons vallei! Lekker dag, Jonel Ackermann - General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel
Sharon P - Apr 2015
Algehele gradering
We had a very pleasant stay.
Trevor D - Jul 2015
Algehele gradering
Goeie ontvangs.
The Wilderness Hotel se terugvoer
Dankie vir die tyd wat u geneem het om terugvoer te gee na u verblyf hier by ons! En dankie dat julle die 'kans' gevat het om die 'road less travelled' bietjie te explore en af te draai van die N2 om te sien wat hier als is om te doen en te sien in die pragtige area! Nog 'n klein stukkie Eden in ons land wat die moeite werd is om te kom besoek! Hoop ons sien julle gou weer en mag 'n groot verassing op julle wag soos ons stuk vir stuk , bietjie vir bietjie besig is om die Hotel te 'renovate' en net meer en meer vir ons gaste aan te bied. Groete - Jonel Ackermann (General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel)
Christo W - Des 2015
Algehele gradering
Genoeg.
Hloni M - Des 2015
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Emmie B - Okt 2015
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
The Wilderness Hotel se terugvoer
Dankie vir die tyd wat u gevat het om terugvoering te gee oor u onlangse verblyf hier by ons. Ons vra regtig omverskoning vir enige probleme of ongerief wat opgeduik het tydens u verblyf, maar is bly dit kon vinnig uitgesorteer raak.Dankie dat u ook tydens u verblyf dit onder ons aandag gebring het en dat ons kon plan maak. Hoop ons het geleer daaruit en dat dit hopelik in die toekoms voorkom kan word - hoop ons dien julle gou weer! Groete Jonel Ackermann (General Manager/Marketing Manager The Wilderness Hotel)
Frik D - Des 2015
Algehele gradering
Ongelukkig nie maklik weer nie.
Lees meerMarius J - Des 2015
Algehele gradering
Teleurstellend. Nooit weer nie!
Lees meerDerick D - Nov 2014
Algehele gradering
Beïndruk.
Monica L - Okt 2014
Algehele gradering
Heerlike rustig hier gebly, lieflike omgewing, naby lieflike restaurante.
Alicia H - Okt 2014
Algehele gradering
Het heerlik gebly!
Hester S - Des 2014
Algehele gradering
Baie rustig en naby alles.
Dries V - Okt 2014
Algehele gradering
Baie netjies teen die prys.
- Kapasiteit: 446 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang