Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wilderness Hotel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Lelan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Kamers, uitsig, ontbyt, personeel: Amazing. Ongelooflik lekker, baie mooi kamers met die mooiste uitsig. Het twee keer kamers geruil, en toe by die perfekte kamer uitgekom, onderste vloer, op die gras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik! Dit was heerlik. Die ontbyt dek alle smake- my 4-jarige kon soveel sprinkles op wafels eet soos hy wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antjie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie lekker, personeel hulpvaardig, ontbyt fantasties. Het heerlik gekuier, binne loopafstand van restaurante en winkels. Ontbyt fantasties. Personeel baie hulpvaardig. Hotel self kort aandag aan die onderhoud, veral lugversorgers wat oud is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacoline B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Buffet ontbyt was veral vir my 3 tienerseuns 'n groot voordeel! Ons het heerlik gebly in die luukse kamers, die ekstra geld werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celeste S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Lovely gem for a break away. Lovely stay. From arrival - Very friendly and helpful porter. Reception - Both ladies were warm and accommodating. Room - Clean and cosy. Just the very slow WiFi needs attention. Venue - Facilities need upgrade with maybe a warm pool for winter break away. Breakfast was lovely. The waffles are a treat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rentia D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Baie lekker, sal definitief weer besoek. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf het moeite gedoen vir ons groep deur bure, ys en glase beskikbaar te hê vir braai in die aande. Die ontbyt was baie lekker, en ligging perfek, kan na al die restaurante toe stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

10 uit 10 vir kliënte diens. Beste ondervinding van ons reis. Die ontvangs en die persoonlike aandag was uitstekend. Ek is 'n geamputeerde wat tans 'n probleem het met die oorblywende voet. Die persoon wat ons bagasie versorg het, het onmiddelik gesien ons kamer is 'n ent weg van waar ons moet wees. Hy het onmiddellik self met die ontvangsdame onderhandel en toe ons terugkom van ete af was ons ingeboek in 'n gerieflike kamer op die grondvloer naby al die geriewe. Regtig 'n ander soort diens hierdie. Ek sal hulle enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa L
1 nag Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Vriendelik, netjies, skoon - waarde vir geld in die area. Ons het saam met ons 2 tienerseuns gereis. Die kamer was ruim, netjies en pragtig skoon. Die personeel was vriendelik en baie behulpsaam. In vergelyking met ander verblyfopsies in die area was die prys baie goed. Dit was nie ons eerste besoek aan die plek nie. Terwyl die geriewe en dekor oor die jare verouder het en nou geklas kan word as "eenvoudig", is dit steeds 'n aangename besoek. Die ligging bly gerieflik en is dit die ideale oornagstop op 'n reis van die Kaap na die Oos-Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Aan my verwagtinge voldoen. Aangename verblyf en heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kevin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Great location. The hotel is old and I see that it is being refurbished. I will return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 960
R1 960 R1 568
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 960
R1 960 R1 568
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 446 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZGRmMWZhLWMzMzctNDIzYS05MWE4LTcxNGE2NjUyMjhlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 568 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 6 George Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.993055555555 22.5769015291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang