Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wilderness Hotel

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 12 Des 2024.

  • Kapasiteit: 446 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 960 R1 568 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wilderness Hotel is in die kusdorpie Wilderness, halfpad tussen George en Knysna, geleë. Die dorp is welbekend vir sy strandmere, lang wit sandstrande en berguitsigte waar walvisse en dolfyne dopgehou kan word. Die hotel bied 'n magdom geriewe, perfek geskik vir sakereisigers, paartjies, gesinne en klein groepe.

Die hotel beskik oor 150 kamers, almal pragtig en gerieflik versier. Alle kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lugversorging.

Die eiendom spog met 'n welstandsentrum met 'n skoonheidspa, 2 swembaddens, 'n rolbalbaan, 2 tennisbane, 'n muurbalbaan, putt-putt, 'n braai-area, onbeperkte WiFi, veilige parkeerplek en 6 banketsale en konferensielokale, asook huweliksonthaal. Die grootste kan tot 300 afgevaardigdes in bioskoopstyl akkommodeer. Die Loerie Restaurant bedien 'n heerlike buffet-ontbyt, asook middag- en aandete.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, bergfietsry, swem en tennis in. Die hotel is ongeveer 45 minute se ry na beide Mosselbaai en Knysna, en minder as 'n uur se ry na Oudtshoorn.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 172 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Lelan D
Saam met vriende
5.0
Kamers, uitsig, ontbyt, personeel: Amazing. Ongelooflik lekker, baie mooi kamers met die mooiste uitsig. Het twee keer kamers geruil, en toe by die pe...
Sien meer
Aug 2024
Annemie C
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Dit was heerlik. Die ontbyt dek alle smake- my 4-jarige kon soveel sprinkles op wafels eet soos hy wou.
Mrt 2024
Antjie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, personeel hulpvaardig, ontbyt fantasties. Het heerlik gekuier, binne loopafstand van restaurante en winkels. Ontbyt fantasties. Personeel...
Sien meer
Jan 2024
Erica C
5.0
Lieflik! Pragtig skoon, heerlike ontbyt, vriendelike, hulpvaardige personeel. Sien sterre.
Des 2023
Heloise C
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend heerlike ontbyt. Baie lekker gebly. Staf was baie behulpsaam.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Annalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 172

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wilderness Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 960
R1 960 R1 568
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 960
R1 960 R1 568
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 446 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George-weg 6, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI3ZGRmMWZhLWMzMzctNDIzYS05MWE4LTcxNGE2NjUyMjhlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 960 nouVanaf R1 568 per nag, vir 2 mense 172 5 1 5 6 George Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.993055555555 22.5769015291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang