Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Wilds Lodge

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.9
Mariëtte C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig. Fantastiese verblyf. Rustige omgewing en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ja, heeltemal privaat, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Volkome tevrede. Volkome tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Comfortable. Pleasant stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Goed. Vir oornag verblyf was dit heeltemal geskik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was ideaal vir oornag vir 'n toer. Die plekkie is baie netjies en toegerus. Dit was 'n lekke plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsholofelo M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

The Wilds is a nice quiet place for an individual traveller. It was a nice clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey L
1 nag
4.8
Apr 2024

It was nice, quiet, and peaceful. Exceeded my expectations. Enjoyed being there. Will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Lekker oorgebly. Moes raad kry om die plek te kry. Het lekker gebly, kamer het net 'n mikrogolf geskort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothea T
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Rustig geslaap. Vir 'n oornagverblyf is dit die ideale plek. Langer as 'n nag sal ek egter nie hier wil bly nie, omdat die kamers redelik beknop is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7556128707d10279311ced586231afd20ac7083c0ddf2b2b73ff7d48f7d57f177600e8791151392d26163bbafbca86300a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R959 per nag, vir 2 mense 30 5 1 4 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.433994383875 23.43862800249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789