Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wilds Lodge

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Monica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Oornag. Ja, heeltemal privaat, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Volkome tevrede. Volkome tevrede. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was ideaal vir oornag vir 'n toer. Die plekkie is baie netjies en toegerus. Dit was 'n lekke plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tsholofelo M
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

The Wilds is a nice quiet place for an individual traveller. It was a nice clean place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey L
1 nag
4.8
Apr 2024

It was nice, quiet, and peaceful. Exceeded my expectations. Enjoyed being there. Will definitely call again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Lekker oorgebly. Moes raad kry om die plek te kry. Het lekker gebly, kamer het net 'n mikrogolf geskort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dorothea T
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2024

Rustig geslaap. Vir 'n oornagverblyf is dit die ideale plek. Langer as 'n nag sal ek egter nie hier wil bly nie, omdat die kamers redelik beknop is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julia L
1 nag
4.6
Mrt 2024

Ruim kamers ideaal vir gesinne. Akkommodasie is aanbeveelbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Keith N
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Pleasant overnight stop. Needed a basic room to stop over on my way to JHB. Located in a quiet area away from the centre of town, it's quiet and secure. Reception staff friendly and efficient. The town has a questionable safety reputation, but I felt very comfortable at the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Goed vir slegs oornag. Plek is ruim. En elke eenheid het sy eie parkeering. Daar was nie genoeg handdoeke toe ons instap nie, maar die outjie wat ons eenheid kom oopsluit het dadelik gesien daar is een te kort en het een gebring. Na 'n ruk het ons ook gesien daar is nie tee of koffie nie, wat hy ook gou gebring het. Plek is skoon en netjies, maar kort bietjie meer persoonlike aandag binne en buite. Ons het goed geslaap. Die hoofingang se hekke staan oop, alhoewel die eenhede se parkeerings bietjie versteek is en nie direk sigbaar is van die pad af nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jac Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 710
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poolmanstraat 92, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7556128707d10279311ced586231afd20ac7083c0ddf2b2b73ff7d48f7d57f177600e8791151392d26163bbafbca86300a53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R710 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 92 Poolman Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.433994383875 23.43862800249

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang