Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Willow Historical Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

El Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 103 resensies vir The Willow Historical Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Linda R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Welcoming and great hospitality at the Willow Historical Guest House.

What a welcoming overnight stop travelling through to the Western Cape from KZN. The host was so accommodating and the staff super friendly. The room was comfortable and the dinner and breakfast both perfect. Dinner, in fact, was a very high-quality meal - as a vegetarian I received what I can compare with a high-end restaurant pasta dish! 10 out of 10 overall.

Vosloo B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vosloo B

Willowmore sal aanbeveel word vir 'n eendagbesoek.

Kamers ruim en beddens baie gemaklik en toegerus met elektriese komberse.

Rory M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rory M

Wonderful Karoo hospitality.

Charming accommodation.

Pieter N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Baie lekker.

Personeel, kos, diens, kamer alles was uitstekend.

Lara L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara L

Very safe, clean, and comfortable.

Fabulous property and a very generous room and bathroom with all the comforts of home, including electric blankets, a heater, a kettle, a fridge, coffee, and tea. Very comfortable bed and luxurious linens made for excellent sleep quality while on the road. My only piece of constructive feedback is that it would have been nice to have had a bottle of drinking water in the room. I unfortunately left before breakfast, so I didn't get a chance to experience that. Would highly recommend.

Marina V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina V

Gerieflik, skoon, vriendelik.

Het heerlik en gemaklik oorgeslaap. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Aandete en ontbyt was uitstekend. Baie dankie.

Dorotheaelizabeth O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorotheaelizabeth O

Heerlike verblyf in ouwereldse sjarme.

Heerlike verblyf in statige ouwereldse sjarme. Goeie verblyf met warm beddens en stort en heerlik om aandetes ook daar te nuttig.

Gregor W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gregor W

Great.

Awesome night over stay, completely exceeded our expectations. Large clean bedrooms, nice pub area, good food.

Willem V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Ou huis sharme.

Baie lekker gebly in die ou kasarm van 'n plek met geskiedenis.

Alice A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alice A

Different, but in a nice way.

Very interesting. The pub on its own was warm and inviting. We had our dog with us, and he sat in the pub with us. There was a cosy fire going. They served our supper right there, which meant we didn't have to leave our furbaby alone in the room. The host was friendly and relaxed. All in all, an interesting stay.

Ernest H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest H

Verfrissend.

Baie lekker gebly. Vriendelike personeel.

William J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
William J

Good.

The Old Willow Historical Guest House is a very interesting old building. Staff were friendly and helpful. This is the third time we have stayed here.

Donald S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Donald S

Very pleasant.

Situated in very pleasant surrounds, the staff and owners were very friendly and helpful. Rooms a little tired, but it is to be expected in a historical house.

Willie En Elna B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Elna B

Ons sal graag weer daar oornag op ons reis na 'n vakansiebestemming.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Ontbyt was baie lekker en ek kan ook die aandete aanbeveel.

Frans B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B

Wat 'n plesier was dit.

Die mense herdefinieer vriendelikheid, diens, styl en gehalte van blyplek en kos. Ek bly in baie gastehuise vir my werk op baie plekke die afgelope 30 jaar, maar The Willow Historical Guest House is een van die vyf beste.

Carien P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien P

Outydse sjarme en moderne geriewe.

Die vriendelike ontvangs, gasvrye diens, netjiese en silwerskoon verblyf maak dit die moeite werd. Ons het nie eers die Junie-koue gevoel met die lugreëling en snoesige kombers nie. Ons beveel definitief ook die aandete aan!

Rainer K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rainer K

Great guesthouse.

Wonderful hospitality!

Nadia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Gasvrye verbly in 'n unieke en karaktervolle gastehuis.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang en bedien. Ons het 'n heerlike aandete en ontbyt gehad by die gastehuis se restaurant wat hoogs aanbeveel is indien oorgebly word in Willowmore. Die gastehuis is pragtige en karaktervol. Die eenheid was baie skoon en netjies. Ons bly graag weer hier oor.

Marcel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel M

Beautiful historic building.

See stars.

Graeme R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme R

Gerieflike oorslaap op ons pad gewees.

Die akkommodasie was heel gerieflik en die ontbyt smaaklik. Aandetes was ook beskikbaar, wat gerieflik is wanneer mens moeg gereis is.

Nimonét O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nimonét O

Historiese pragplek met klem op detail.

Baie intereasant en ons was vriendelik verwelkom! Jy kan iets in die kroegie geniet terwyl jy wag vir jou kos wat ongelooflik lekker was en bedien was in egte silwerware.

Madéle T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madéle T

Volmaak.

Dit was baie lekker en uitstekende kos. Die kos is heerlik.

Johan P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan P

Gesellige gastehuis om te oornag.

Lekker gebly by die Willow Gastehuis. Restaurant op die perseel is 'n definitiewe plus. Gasvryheid en diens is goed.

Eric V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric V

Nice stay in old hostel.

It was a lovely house with lovely gardens and outside rooms and a few dogs. We all stayed very comfortably, ate well and rested up for the last day of our journey home. Well worth the stopover.

Gayle M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle M

Heerlik.

Vriendelike en baie behulpsaam. Sal die plek beslis kan aanbeveel.

Karien K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K

Wonderlike ervaring!

Pragtige geskiedkundige gastehuis met heerlike kos en verskeie gesellige kuierhoekies.

Nico E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Ek is baie tevrede met die diens.

The Willows is netjies, maklik om te kry en veilig. Ek en my pa het twee aande hier oorgebly. Die beddens slaap lekker, die stort werk goed, die kamers is netjies. Wat meer wil mens hê? Ek sal weer hier bly.

Christo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S

Baie lekker gebly. Netjies, skoon en vriendelik!

Baie lekker gebly. Probeer gerus hul restaurant-kos. Dit was uitstekend!

Marisa G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G

Pragtige huis en omgewing.

Ons het die oorslaap baie geniet. Aandete en ontbyt was heerlik. Ons het sommer tuis gevoel asof ons vir familie gaan kuier het. Sal definitief weer oorbly en word aanbeveel.

Paul T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul T

Beautiful place and special.

Thank you to the owners and staff.

Kosie M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Vriendelik.

Skoon en netjies, veilig, lekker breakfast.

Johan B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B

Goed.

Ons het die hoofgebou stowwerig gevind. Honde se hare op die matte wat oud en verweer was. Pragtige, ou woning, het bietjie meer verwag in terme van restourasie.

The Willow Historical Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle resensie. Ons kan jou verseker dat restourasie hier nooit ophou.
Sodra jy dink jy is klaar met alles begin dit net weer van voor af.

The Willow Historical Guest House
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Chrizelle V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelle V

Ontspanne, gemaklik en huis weg van die huis!

El-Anne en haar personeel gaan uit hul pad om my outistiese seuntjie te akkommodeer. Dit is 'n groot kompliment as hy gemaklik is om vir 'n tweede en derde keer by 'n gastehuis oor te slaap. In hierdie geval kon hy nie wag nie!

Marlie B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie B

Lieflike plek om oor te slaap!

Ons was mal oor die historiese huis, die pragtige aandete en ontbytdek. Kos was uit die boonste rakke. En dan die ekstra gasvryheid was net wonderlik!

Cecilia R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia R

Lieflike huis uit vorige jare!

Pragtige plek, netjiese blyplek, ruim en goed ingerig. Was mal oor die lieflike/gemaklike rus stoele. Na lang reis was dit heerlik om daar te kon ontspan. Kos was fantasties en die wit linne en silwer eetgerei iets anders!

Marietjie P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Baie lekker gekuier.

Alles was fantasties, maar moet net noem daar is toe nie gratis WiFi in die kamers (soos geadverteer) nie.

Hanna C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna C

Comfortable and safe.

Lovely hosts and the best hamburgers in SA!

Nico V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Pleasant surprise!

With my last visit here I stayed across the road, so was booked in the main house this time. In a word - wow! Huge, comfortable rooms and bathroom facilities, friendly new owners, wonderful food at reasonable prices in an interesting and beautiful historic building. I would change the breakfast service back to what is currently used as a bar though - a fresh, light and airy garden setting.

Theo E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo E

Tevrede vir 1 nag se oorslaap.

Vreemd dat daar nie opwasfasiliteite is vir skottelgoed was nie. En tog is daar self catering-fasiliteite.

Janetha B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janetha B

It was pleasant. Staff were friendly and helpful. Pool was not sparkling.

Noah was welcome and that meant a lot to us.

Derek M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Derek M

Comfortable rooms in a restored, historical homestead.

We had a pleasant experience, apart from the lack of hot water due to the geyser tripping in the early hours of the morning. Not foreseeable by the hosts, who kindly gave us a discount on the bill to compensate.

Basil C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Basil C

Karoo history.

Friendly staff and accommodating hosts paired with Karoo meals and ambience. Great stop over.

The Willow Historical Guest House se terugvoer

Thank you for your review.

The Willow Historical Guest House
Cillié V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cillié V

Ons is hartlik ontvang en het gemaklik gebly.

Sien sterre.

Ben V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V

Na 2 keer, kom ons beslis weer terug!

Ons het nou al reeds 2 keer oorgeslaap by The Willow Historical Guest House. Ek kan absoluut geen fout vind nie . Die diens, die kamer, die kos, die plek self - alles is uit die boonste rakke! Ons sal beslis weer oorslaap by julle!

The Willow Historical Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit is vir ons n groot pleasier om julle hier te akkommodeer.

The Willow Historical Guest House
Waldemar V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Waldemar V

Ons het baie lekker gekuier, lekker geswem na ‘n warm dag op die motorfietse. Die lekker kroegie en gasvryheid was eersteklas, ons sal beslis wil terugkom.

Dankie vir die smullekker aandete!

The Willow Historical Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi woorde. Dit is vir ons net so lekker om julle hier by ons te he.

The Willow Historical Guest House
Natalia M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia M

Karoo-gasvryheid op sy beste.

Wonderlike diens, mense en kos! Wow, sal dit aanbeveel met kinders wat wil bene rek en klein kinders. Kamers baie mooi en gerieflik ingerig.

Danie B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie B

El Ann en haar span met Timoot aan die stuur van die ontvangskomitee is absoluut puik!

Dit is heerlik om soos eregaste behandel te word deur Karoo-vriendelike mense met opregtheid! Hul wil regtig weet of die kos lekker was, of jy lekker geslaap het. Dit is 'n wonderlike plek in 'n wonderlike plattelandse dorp by die ingang van die Baviaans. Moet nie daar wegry sonder ontbyt en moet nie die skaapkerrie mis nie! Baie dankie El Anne en span, sien jul definitief weer!

Gideon N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gideon N

Dit is soos 'n oase na 'n lang dag op die pad.

Die mense is gasvry, vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle het vir ons ’n tafel in die tuin gedek om aandete by te eet op so 'n snikhete warm aand! Die kamers is skoon en netjies en daar is voorsiening gemaak vir muskiete. Die ontbyt was heerlik. Soos in die verlede het die plek ons net gelos met 'n warm hart en dankbaarheid.

Ilse D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilse D

Swembad, lugverkoeler, kroeg en restaurant.

Baie lekker gewees vir ons.

Ugo P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ugo P

Wens ek kon langer bly.

Netjies en skoon. Smaakvolle en goed voorbereide etes. Behulpsaam, vriendelik en verwelkomende bestuur.

Pieter V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Lekker oornag in 'n historiese huis.

El-Anne en haar man verrig wondere om die 150 jaar oue gebou in 'n uitstekende toestand te hou en terselfdertyd die geskiedkundige karakter te bewaar. Ons het een van daardie lekker beddens gehad waarop jy reeds die eerste nag lekker slaap. Die etes (aandete en ontbyt) was uitstekend!

Heloise S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise S

Tydloos, rustig.

‘n Geskiedkundige plek vol onthou. Lieflike skoon ruim kamers, die mense is vriendelik en behulpsaam. Net na ons aankoms is ons 'n lekker beker koffie aangebied wat ons in die rustigheid van die tuin kon geniet. Die kos is heerlik, ons het laat waai met die skaapstertjies.

Lizel L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel L

Ontspanne.

Was baie interessant, al die oudhede.

Nowell B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nowell B

Rustige verblyf.

Lekker outydse onthaalarea, vol geskiedenis.

Raymond M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M

Rustig en lekker kos.

Ons het rustig gebly en die kos was tipies boerekos wat baie lekker was.

Jeanien M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanien M

Heerlike outydse gasvryheid en goeie diens.

Ons is hartlik ontvang. mooi, skoon groot kamer. Gemoedelike manier waarmee die bestuurder al ons vrae oor die dorpie beantwoord het. Interessante kroeg met honderde aandenkings. Die aandete in 'n antieke eetkamer was uitstekend, met o.a. die lekkerste 'lamb shank' ooit! Ekstra groot bed met goeie linne. Ontbyt was betyds en flink bedien ten spyte van 'n watervoorsieningsprobleem. Pragtige tuin!

Koos G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Koos G

'n Reis terug in weelde na die verlede.

Sien sterre.

Hendrik F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik F

Funksioneel.

Gemaklik en funksioneel. Aangename personeel.

Patricia P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Patricia P

Beautiful guest house, but lacking in the finer details.

Very friendly host. My dogs were welcomed which was great. But the accommodation was not great. My shower went from burning you alive to ice cold. Then no hot water, then repeat the process. My room was the only one of 3 with an electric blanket. It was a very cold night. Door handle on the bathroom not working. One lonely rusk in a rather grubby tin in a room meant for two. Dinner was seriously expensive and very bland. Breakfast was good though. I wouldn't choose to stay here again.

Clive W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive W

Beautifuly maintained historic building.

What a treat to step into this old house. Friendly and efficient staff with lovely rooms.

Andreas S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andreas S

Rustige verblyf in geskiedkundige gebou.

Ons het onlangs een nag oorgebly in die mooi en rustige dorpie Willowmore. Ons het vroeër as die inkloktyd gearriveer en dit nie 'n probleem vir hulle. As gevolg van 'n kansellasie het hulle ons 'n beter kamer aangebied as wat oorspronklik voor geboek was teen geen ekstra koste nie. Die 150 jaar oue geboue is pragtig in stand gehou en die tuine netjies. Die kamers is baie skoon en netjies. Hulle het spesiaal vir ons hulle lamskerrie gekook. Die ete was fantasties en pryse goed. Baie vriendelike gasvrou, kon lekker met haar gesels. Sal definitief hierdie gastehuis aanbeveel vir mense wat die area besoek of net oornagslaap plek soek. Baie dankie vir hulle goeie diens.

Hennie J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Ons hoogste verwagtinge oorskry!

Ons was die enigste gaste vir die aand, maar nie teen staande het die gasvrou werklik uit haar pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Komplimente aan die bestuur en dan natuurlik aan die sjef wat vir ons die mees asemrowende ete opgetower het. Die ontbyt net so voortreflik en smaaklik. Wel gedaan. Julle word sterk aanbeveel by al ons vriende en familie. Sterkte en voorspoed met julle droom, julle het verseker die regte "resep" beet. Weereens dankie.

Fransoa J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransoa J

Gemaklik en ruim.

Ons het dit verskriklik geniet. Die kamers was skoon, ruim and gemaklik. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons sal verseker weer daar bly as ons in die omgewing is.

Thelmie P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmie P

Vriendelik, gasvry en uitstekende diens.

The Willow Guest House kan vir seker aanbeveel word. Die kos is heerlik, die atmosfeer snoesig en gesellig en die akkommodasie baie netjies, ruim en van 'n hoë standaard. Ons het in een van die kothuise oorkant die straat gebly en het dit baie geniet. Hul diens is uitstekend en hul het uit hul pad gegaan om ons te help nadat ons voertuig probleme op pad ondervind het. Baie dankie Jean-Mari en Benriëtte vir jul moeite, ons waardeer dit!

Altus N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus N

Lekker rustig en tipies Karoo.

Ons gesin het daar oorgebly vir aand. Die kamer was baie netjies en bekostigbaar en die kos in die restaurant was uit die boeke uit. Sal definitief aanbeveel om daar te eet.

Frik V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frik V

Dit was aangenaam.

Ons reis ongeveer 4 keer per jaar tussen Johannesburg en Gansbaai en slaap elke keer oor op 'n ander plek om die reis interessant te maak. Die fasiliteite vergelyk goed met ander akkommodasie op die roete en die kos is goed.

Pierre D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre D

Pragtige elegante gebou met uitstekende gasvryheid.

Ons is hartlik verwelkom deur die gasvrou. Dit was welkom na 'n motorfietsrit in die warmte. Die historiese kroegie is pragtig en die koue bier en gesels met Elanne baie aangenaam en verwelkomend. Die res van die gebou is baie mooi histories en baie gemaklik toegerus met pragtige ou meubels. Baie stylvol en 'n aanrader.

Koos B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B

Verrassend!

Die ontbyt was uitstekend en die kroeg, wat ek eers die volgende oggend voor vertrek ontdek het is 'n pragtige nostalgiese plek. Volpunte aan die Van der Merwe familie.

Christo B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christo B

Oulik.

Baie oulik, netjies, skoon en vriendelik.

Margaret-dorothy V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Margaret-dorothy V

Professioneel, vriendelik, maklik om te bereik.

Kos was heerlik. Skoon kamer. Goeie diens. Bestuurder en personeel baie behulpsaam en vriendelik.

Christina J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina J

Skoon, netjiese verblyf!

Die kamer was gerieflik en netjies. Die diens uitstekend en die aandetes heerlik. Sal beslis aanbeveel.

Hannelie V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie V

Historical experience.

Self-catering cottage needs some upgrading and was not worth the rate. The food is excellent.

Suzette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Suzette V

Disappointed.

We stayed in the self service house. I was very disappointed with the condition. Damp walls in my room, kitchen utensils had to be washed before it could be used, toilet light not working and spider webs in the bathroom. It did not feel as if much attention was given to this unit.

Vaughan H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Vaughan H

Great food and service, but Flippie Cottage is half star accommodation.

Was treated with 5 star service. Supper was also 5 star quality. However the 2 bedroom cottage called Flippie was not clean. Cobwebs, loose light fittings, room doors don't close and lock properly, toilet area very small and the entrance to the cottage was extremely narrow, so much so that my vehicle got scratched down the side next to the border fence and so-called shrubbery.

Project W - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Project W

Ons het verskriklik lekker gebly.

Die gasvryheid is groot en die kos baie en lekker.

Haydn S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Haydn S

It was very relaxing after a long drive.

Service on arrival friendly and professional. Unit was well appointed and had a very comfortable sleep. Food outstanding.

Thys F - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys F

Geskiedkundige plekkie.

Oud maar 'n ongelooflik baie geskiedkundige plek. Die kos was die beste. Aandete se lamskenkel was die beste. Ontbyt was beter as normaal. Warm geslaap en heerlik gestort. Oulike plek veral die oudhede in die kroeg.

Peet L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet L

Huislike atmosfeer. Kamers was ruim en skoon.

Dit is sommer net 'n lekker plek om te ontspan, voor die kaggel en dan die smaaklike ete. Ek beveel die aandete aan. Moenie eers dink aan vleisbraai nie. Die personeel was vriendelik en hulpvaardig. Dit is 'n huis weg van jou huis. Sal verseker weer daar gaan oornag.

Jannie M - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie M

Bly altyd lekker hier en geniet die kos.

Sien sterre.

Therese S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Therese S

Puik diens in 'n pragtige historiese gebou vol karakter.

Dankie aan die bestuur van Willow Historical Guest House vir puik diens, heerlike etes en Karoo-vriendelikheid wat so eie is aan die Karoo.

Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Stephanus W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus W

Vriendelike familie-mense - altyd reg om te help.

Die verblyf was 'n lekker Karoo-ervaring. Ons kon die strate te voet invaar en het altyd veilig gevoel. Het alreeds die fasiliteit by ander aanbeveel. Hou so aan.

Nicky H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky H

Dis die mees gasvrye plek ooit. Verblyf en kos uit die boeke!

Dis 'n ongelooflike plek. Ons kan nie wag vir ons volgende kuiertjie daar nie.

Benniel B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benniel B

Ek kan dit aanbeveel.

Ons het nie etes geneem nie, maar ek kan dit aanbeveel.

Dr Arnaldo And Mrs Jean S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Arnaldo And Mrs Jean S

Fabulous! It is really a home from home experience and we will be back shortly.

We were blown away by the owners, management and staff. So friendly, helpful and all round awesome. We stayed for 7 nights and found so much to do around the area so is ideal for a holiday destination not only as an overnight stop. We will definitely be back as often as we can, the whole town has a definite "good feel" about it.

Graham B - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham B

Lieflik!

Die Willow Historical Guest House is 'n 3-ster gastehuis. Gesien dat Willowmore 'n baie klein dorpie is, moet ek eerlik wees dat dit al ons verwagtinge by verre oortref het. Die kamers is gemaklik en die kos was uit die boonste rakke. El-Anne en haar werknemers was deurgaans baie gasvry en ons sien uit daarna om weer by hulle tuis te gaan.

Izak V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Gemaklik, lekker, vriendelike diens.

Lekker gemaklike stop in mooi dorpie. Baie lekker oornagplek vir reis. Hulle bedien ook 'n goeie ontbyt - heerlik.

Gert D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Groot, gerieflike kamer in pragtige tuin.

Mooi historiese hoofgebou. Aangename atmosfeer met kaggelvure. Etes baie lekker. Sal beslis weer bespreek.

Theo K - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo K

Lekker geslaap en lekker geëet.

Die webtuiste was misleidend. Etes en drankies is nie ingesluit soos op julle advertensie nie.

Rob R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob R

It was far better than we expected it to be. Nice house, friendly people.

We stayed one night in Willowmore on our way to Ladismith and Cape Town.The Willowmore Historical Guesthouse made our stay in Willowmore one to remember. The room was spacious and beautifully decorated. We enjoyed a wonderful and generous dinner. The owner and her staff were super friendly and helped us in any way they could. We recommend this place to anyone who visits Willowmore and surroundings.

Wilfred M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilfred M

Pragtige plek en huislik.

Pragtige plek om in te bly. Was bietjie teleurgesteld om nie in die hoofhuis/bestemming te bly nie. Die nuwe kamers oorkant die straat is gemiddeld, maar het nie die atmosfeer van die hoofgebou nie. Ontbyt was onverbeterlik, en het dit baie geniet. Dit is wonderlik om die hoofgebou te besoek en al die ou meubels te sien. Wonderlik dat dit so gehou word. Sal definitief weer daar wil bly en sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Annelise B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise B

Alles wat jy sou wou hê vir 'n oornag.

Vriendelik, uiters netjies. Lieflike atmosfeer!

Anel S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel S

Elke gas is spesiaal behandel. Dit was 'n heerlike verblyf! En die kos was uit die boonste rakke!

'n Huislike atmosfeer met pragtige, antieke meubels. Vriendelike diens en heerlike kos!

Arrie S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arrie S

Dit was 'n baie aangename ervaring!

'n Baie aangename ervaring met vriendelike personeel! Hulpvaardig en standaard van diens hoog!

Werner G - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner G

Gesellig met 'n unieke karakter!

Vriendelik, gesellig, eiesoortig met lekker kos!

Gert H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert H

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Amanda N - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda N

Die foto's was misleidend.

Kothuis waar ons ingeboek was, was glad nie goed nie. Hemelbed se reling is gebreek. Die gordyne is aaklig. Die badkamer se deur is gebreek en lyk baie sleg. Die storte het nie eers gordyne of iets aan nie. Net dakwaaiers in van die kamers. Toe ons sê ons gaan nie oorslaap nie, word ons ander kamers met lugversorging aan gebied. Hoekom is ons nie in die eerste plek in die beter kamers ingeboek nie? Ons moes ander blyplek soek na 1000 km agter die rug.

Dirk K - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk K

Pragtige verblyf, goeie etes en mooi omgewing met besondere diens.

Dis 'n ou pastorie met 'n besondere versameling ou plaas- en huisvoorwerpe. Daar is 'n groot, gesamentlike voorkamer met 'n kaggel en kroegdienste. Die etes was baie heerlik. Dankie vir die uiters vriendelike diens en gasvrou. Ons vind die oop stort interessant, soos in Europa. Goed toegerus met alle nodighede. Ons was in 'n afsonderlike huisie van hoofgebou, en kan dit sterk aanbeveel!

Neels N - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N

Dit was 'n verblyf om te onthou en 'n kultuur-ervaring.

Ons het een aand hier geslaap. Die kamer is ruim en was skoon. Die personeel is baie hulpvaardig en laat jou sommer tuis voel. Die klein kroegie moedig jou aan om met ander gaste te kuier. Ons het sommer gou vriende gemaak. Ons het ook gehou van die verskeidenheid disse op die spyskaart en ons kos is goed voorberei. Ons kan The Willow Historical Guest House enige tyd aabeveel.

Anton G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton G

Baie informeel, baie lekker en beveel dit aan.

Ons het in Desember 2013 oorgeslaap op pad kus toe, en was baie beïndruk met alles (kamer, swembad, kroeg, kos) en die vriendelike atmosfeer. Ons sal weer daar oorslaap in die toekoms!

Zieldre K - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zieldre K

Gemaklik!

'n Goeie plek om te oornag op die pad na ons vakansiebestemming.

Helgardt M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helgardt M

Heerlike verblyf en kuierervaring!

Die kamers is ruim, netjies en het al die nodige geriewe. Die gastehuis met die oudhede wat uitgestal is, is iets besonders. Sal dit definitief deel van my toekomstige reisplanne maak.

Vanaf
Vanaf R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wehmeyerstraat 70, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8743962504c507da22a2f705ffe7ac0b560a957697261e3f2e40f744dcd2ec254423573bc329680bccffc06318a2eed3f55d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 70 Wehmeyer Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.295433333333 23.491733333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang