Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Willow Tree Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 33, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Willow Tree Guest House is 'n vriendelike en privaat gastehuis wat gerieflike verblyf teen kompeterende tariewe bied. Die gastehuis is gerieflik geleë, net oorkant die Life Anncron Hospitaal so dit is ideaal vir gaste wat vriende of familie in die hospitaal besoek. Sakereisigers en vakansiegangers kan almal verseker wees van 'n hartlike verwelkoming.

Verblyf word aangebied in 5 luuks ingerigte kamers wat elk hul eie individuele tema het. Elke kamer bied privaatheid en is noukeurig versier. Al die kamers het en suite-badkamers, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Tariewe vir hierdie 5 kamers sluit 'n volledige Suid-Afrikaanse ontbyt in.

Daar is een selfsorg-eenhede vir gesinne van tot 4 gaste. Twee van die eenhede het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n volledige kombuis. Ontbyt vir die gesinseenhede kan teen ekstra koste gereël word.

Gaste kan die swembad en braai-lapa geniet of ontspan in die pragtige tuin. Daar is ook 'n klimraam en 'n trampolien vir kinders.

Die Willow Tree Guesthouse se personeel streef daarna om vriendelike diens te bied en hulle doen die ekstra bietjie om seker te maak dat jou verblyf absoluut onvergeetlik is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Fernando G
5.0
We just needed a place to sleep. Everything was nice and clean at The Willow Tree Guesthouse. It was awesome staying. Very friendly and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Jeanette V
Gesin met tieners
5.0
5 sterre ongetwyfeld. Heerlik gebly en ontbyt was uitstekend. The Willow Tree Guesthouse was so gasvry en gaaf, sal beslis weer daar tuisgaan.
Jun 2024
Ingrid J
Saam met vriende
5.0
Great. It was great. Service on point. Would stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Juan P
Saam met vriende
5.0
Aangename personeel met pragtige fasiliteite. Ons het die twee nagte by The Willow Tree Guesthouse terdee geniet en sal hulle enige aanbeveel. Van vri...
Sien meer
Mei 2024
Stephen P
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename verblyf! Mooi, stil en skoon verblyf. Die personeel is vriendelik en die ontbyt was heerlik.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Dr Yusuf Dadoo-laan 33, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • Gaste dink The Willow Tree Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Yusuf Dadoo-laan 33, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkZDczMjFjLWE2NDQtNGUyYi04MzNjLTA2NDdkNTc4ZDUyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 33 Dr Yusuf Dadoo Ave Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.840864359432 26.666761951065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang