Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Willow

Gastehuis
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Willow is 'n gastehuis in die stil buurt, Amanda Glen in Durbanville wat maklike toegang tot verskeie gesogte skole, die Glengarry Winkelsentrum en die N1 bied.

The Willow bied verblyf in 3 moderne, helder en ruim gastekamers. Een van die kamers het sy eie en suite-badkamer en die ander 2 kamers het 'n gedeelde badkamer. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Bababedjie of 'n matras en beddegoed vir 1 kind kan op versoek voorsien word.

Buite is daar 'n lieflike swembad langs die braaigeriewe.

Die hele huis, insluitend die 3 gastekamers, die kombuis en die sitarea kan op versoek deur groepe bespreek word. Die instansie doen moeite om privaatheid te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Willow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilgerstraat 22, Amanda Glen, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa65ace85cd6487ef3da542efc9d324100e3cd0416f9bb65c160b724286664803c87d7794fef564fa43ea4f0d0eb16a6bd493?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 22 Wilger Street Amanda Glen 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-00:00 10:00 -33.856265 18.665671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang