Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Phillip H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Baie skoon en netjies, baie sentraal vir die doel wat ons dit nodig gehad het. Ons was vir 'n babatee en dit was baie sentraal, netjies, stil en het veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruhan R
1 nag
5.0
Jul 2022

Baie netjiese, skoon plek. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
Hi Ruhan, baie dankie. Sien jou volgende keer.

Izanne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Netjiese en veilige eenhede. Ons het heerlik gebly. Woonstel was baie skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het ook baie veilig gevoel in die kompleks. Die sekuriteitswag is vreeslik vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
Hi Izanne. Baie dankie dat julle by ons kom bly het. Ons hoop om julle gou weer hier te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4OFlUfojkWmZqCJpDijPI4R1eQh9O3OAWwvRbDlBtsjRL3S1du?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175399 28.257321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang