OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Dave & Delene Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Phillip H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, baie sentraal vir die doel wat ons dit nodig gehad het.
Ruhan R - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese, skoon plek.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6 se terugvoer
Hi Ruhan, baie dankie. Sien jou volgende keer.
Izanne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netjiese en veilige eenhede.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6 se terugvoer
Hi Izanne.
Baie dankie dat julle by ons kom bly het.
Ons hoop om julle gou weer hier te sien.
Stefanie S - Okt 2018
Algehele gradering
Nuwe woonstel maar baie raserig.
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 6 se terugvoer
Good day Stefanie,
Jammer om te hoor jou besoek by The Willows nie so goed was. Bou werk is nou heltemal klaar, die swembad, Braai area en gimnasium is almal nou oop en die Fiber Wi-Fi is ook nou in. Ons hoop u sal weer kom bly om die verskil te sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang