Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Willows Self-catering Apartments

 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
 12 Beskikbaar
2-slaapkamer woonstel
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het beddegoed en 'n klerekas. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdak patio met ingeboude braaigeriewe. Die woonstel het keramiekteëls.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
 8 Beskikbaar
3-slaapkamer woonstel
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers het toegang tot 'n tweede badkamer. Elke slaapkamer het beddegoed in en klerekaste. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, elektriese stoof, oond, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n onderdak patio met ingeboude braaigeriewe. Die woonstel het keramiekteëls.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barney Molokwane en Paul Kruger-straat, Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcLkPP205qQAVHJFegHOjngKfcJtQb6gBdRI4nEjlBCVpxqvJHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Corner of Barney Molokwane and Paul Kruger Street Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.485756766132 29.227454998217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang