Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Willows Self-catering Apartments

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barney Molokwane en Paul Kruger-straat, Trichardt, 2300, Mpumalanga
  • Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Willows Self-catering Apartments bied gemaklike verblyf in 20 selfsorgwoonstelle in The Willows-kompleks in Trichardt. Die woonstel-kompleks is 6,3 km vanaf Secunda-winkelsentrum.

Gemaklike verblyf word in 12 2-slaapkamer woonstelle en in 8 drieslaapkamerwoonstelle gebied. Elke woonstel is smaakvol gemeubileer en beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n en suite-badkamer, 'n tweede badkamer vir die ander slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke woonstel het 'n TV met sekere DStv-kanale. The Willows bied veilige parkeerplek agter 'n elektriese heining en hek. Daar is ook nagwagte wat die parkeerarea patrolleer.

The Willows Self-catering Apartments is naby die buitegrense van Secunda en Trichardt, en bied toegang tot die kosmos-streek. Dit is ook regoor Legends Pub and Grill.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Zander B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en veilig. Mooi skoon en alles funksioneel. Die bad lek 'n bietjie, asook die wasbakke. Andersins perfek.
Mei 2024
Msj V
5.0
Het heerlik geslaap. Heerlik, ek kan hulle aanbeveel. Die plek is baie netjies en skoon.
Mei 2024
Elmarie J
Saam met vriende
5.0
Skoon en baie netjies. Ons was vriendelik verwelkom en kon later uitboek. Skoon en netjies.
Feb 2023
Zonika J
Gesin met klein kinders
4.6
Fantasties. Ja, dit was vreeslik lekker.
Des 2023
Anne Sonel H
Saam met lewensmaat
4.0
Was aangenaam. Sou lekker gewees het as daar 'n elektriese prop was om ons fone te charge. Sou ook lekker gewees het om die bedliggies aan albei kante...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Yakub Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoek van Barney Molokwane en Paul Kruger-straat, Trichardt, 2300, Mpumalanga
  • Gaste dink The Willows Self-catering Apartments het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Trichardt Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 610
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 96 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Barney Molokwane en Paul Kruger-straat, Trichardt, 2300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcLkPP205qQAVHJFegHOjngKfcJtQb6gBdRI4nEjlBCVpxqvJHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Corner of Barney Molokwane and Paul Kruger Street Trichardt 2300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.485756766132 29.227454998217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang