Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wood Owl

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint George's-laan 458, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Wood Owl is in die rustige area van Nature's Valley en bied verblyf in 'n bekoorlike woonstel wat sonkrag gebruik. Die woonstel bied gerieflike selfsorgverblyf met verhit-en-eetgeriewe en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf. Dit is naby die strandmeer, die ongerepte strand en die dorpie se restaurant.

Die woonstel het 'n oopplan-uitleg wat 'n knus kombuisie, slaapkamer en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak insluit. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en lei na die kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.

Daar is 'n privaat stoep met Weber-braaigeriewe en 'n buitestort langs 'n lowerrryke, woudagtige area wat gereeld deur bokkies en voëls, insluitend die beroemde Knysnaloerie, besoek word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Lindsey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Saint George's-laan 458, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wood Owl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saint George's-laan 458, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6663ef8540e295f655579f3f5b39fff4c58f74c060c8f185ee02edb6d49ae0338f92351d1f944fe65f654b9b8000544c595f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 458 Saint George's Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.977653802966 23.561377741667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang