Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wooden Anchor

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-rylaan 52, Eenheid 4, Nkwazi Complex, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 140 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Wooden Anchor bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Twee slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oorblywende badkamer het 'n bad ook.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, koffiemasjien, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. 'n Etenstafel met sitplek vir 10 sis langs die kombuis beskikbaar en daar is gemaklike sitplek en 'n slim-TV met YouTube en Netflix in die sitarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar sitplek, 'n boma en 'n braai-area.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Courtney Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Glen-rylaan 52, Eenheid 4, Nkwazi Complex, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 140
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glen-rylaan 52, Eenheid 4, Nkwazi Complex, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf45e642b126b2991b817b39c718c0e95686ad223f46c04fc750c83c9f5aeca00fc9f059c6e23ddf0378f7020475d4f93dad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 140 per nag (plek vir 6) 52 Glen Drive, Unit 4 Nkwazi Complex 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 10:00 -29.286026270895 31.438352666656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang