Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wooden Fish

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanferstraat 13, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Wooden Fish is in Reebok geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die vakansiehuis is op die grondvloer en beskik oor 1 slaapkamer en kan tot 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n enkelbed met 'n uittrekbed onder vir kinders in die sitkamer. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 2 wasbakke.

Beddegoed en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv Stream, Netflix en OpenView HD, en gaste kan komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die eenheid loop uit op 'n ruim onderdak-houtdekarea met trappe wat na lieflike braaigeriewe lei.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en die ligte werk tydens beurtkrag.

Die eienaar woon op die perseel en troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir The Wooden Fish
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kanferstraat 13, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wooden Fish het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kanferstraat 13, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47158bf465b8be657656098fddb96e1ae4caee2df819b88d7ff271615fe5835cfd467288faf885afa1d6151d20cb0ef631f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 13 Kanfer Street Reebok 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.071521898347 22.167383215779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang