The Woodpecker Guesthouse
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Woodpecker Guest House is in Ficksburg en bied ’n rustige tuin met fonteintjies en vollop voëllewe.
Dié gastehuis bied 12 slaapkamers, 8 kamers het slaapplek vir 2 gaste op dubbelbeddens, 2 kamers het slaapplek vir 3 gaste op dubbel- en enkelbeddens en 3 kamers het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het ’n en suite-badkamer met 'n stort of bad, asook 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat volledig toegerus is.
Die gastehuis is sentraal op die Malutiroete, tussen die berge van die Oos-Vrystaat geleë. Die groot Malutiberge vorm 'n wasige, pers agtergrond in die somer en in die winter is die pieke met sneeu bedek. Die Malutiberge is bekend vir die pragtige rotstekeninge wat in grotte voorkom. Ficksburg is die poort na Lesotho en die Katsedam wat ongetwyfeld iets is wat mens moet sien. Verder is Ficksburg ook bekend vir sy jaarlikse kersiefees, Suid-Afrika se oudste fees, wat elke November plaasvind. Hierdie omgewing bied eindelose natuurskoon en oneindige moontlikhede vir buitelug-entoesiaste, soos vaarte op die Meulspruitdam, kunsvlieghengel in die bergstroompies, vierwielmotorfietsry, ponie-ritte, staproetes en ski-avontuur in die winter in Lesotho.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kroeg
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Wildritte
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
- Gaste dink The Woodpecker Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ficksburg Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Hill- en Kortstraat, Ficksburg, 9730, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang