Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Woodpecker Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annatjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir The Woodpecker Inn
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ronel L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Baie dankie Randal vir jou ongelooflike gasvryheid.

Baie luukse verblyf!

Melanie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

My huis weg van die huis️.

My huis weg van die huis. Vriendelike mense wat moeite doen en omgee, wat klem lê op detail. Veilig, netjies, keurig. Ek sal enige tyd weer terugkeer.

Tina C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C

Die ontbyt was baie heerlik. Baie dankie!

Ons het heerlik gebly.

Coenie K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie K

Inboek was baie vinnig en maklik. Randall het ons vriendelik ontvang.

Baie gemaklik. Bed is besonders gemaklik.

Tesca S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tesca S

Baie netjies awesome plek.

Baie lekker gebly. Ontbyt uit 'n boek uit. Goed opgeleide personeel, baie vriendelik en behulpsaam.

Daline O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daline O

Ons gaan beslis weer daar bly.

Ons is baie vriendelik ontvang en ontbyt was so mooi voorgesit.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Baie dankie

Ons waardeer elke inset van ons gaste.

The Woodpecker Inn
Carina V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carina V

Pragtige gastehuis. Groot kamers vir een nag se oorslaap.

Baie mooi kamers, skoon, gerieflik met 'n baie ruim kamer, sitkamer en badkamer.

Louis V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Luuks.

Heerlike oop ruimtes aan voorkant.

Elaine E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elaine E

Veilige en netjiese oornag akkomodasie.

DStv en DVD-speler glad nie gekoppel aan TV nie en niemand kom help nadat dit geraporteer was nie. Bietjie meer verwag van 'n 5 ster-gastehuis op 'n gholflandgoed.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Hi Elain,
We thank you for your stay and we will check that all our connections are in good condition for your next visit. Please also keep in mind that there is no 24 our services that is why we said to you we will attend to it in the morning.

The Woodpecker Inn
Delia S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia S

Fantasties.

Diens is wonderlik en kos is asemrowend verby.

Peter V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter V

Great location.

Very friendly reception. Well equipped and clean. Felt very secure.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Baie veilig en goeie diens.

Baie veilig en goeie diens. Goeie personeel. Ongelukkig was die badkamers nie op standaard skoon nie. Vorige mense se wassponsie was nog in die stort. Maar ek sal weer daar bly, was baie lekker. Baie dankie.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Jammer Johan, maar dit was nie die vorige gaste se sponsie nie, dit is ons skoon sponsie wat ons altyd in ons storte hou vir ons gaste wat inkom. Jy moes my net atent daarop gemaak het, dan was dit sommer gou opgelos. Hoop jy verstaan
Groete
Mari

The Woodpecker Inn
Steven M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Rustig en veilig.

Pragtige gastehuis, letterlik op die golfbaan. Vriendelike gasvrou laat jou dadelik tuis voel.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Thank you for your kind words.

Regards
Brian

The Woodpecker Inn
Denise H - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H

Die diens en verblyf was uitstekend.

Die ligging was vir ons perfek, die ontbyt was heerlik en die algemene diens baie goed.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and thank you for your kind words.

Regards
Brian

The Woodpecker Inn
Melody R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody R

Lieflike omgewing en puik verblyf.

Was 'n heerlike ondervinding. Sou net graag bietjie vars melk vir koffie wou gehad het. Ontbyt was uit die boonste rakke. Personeel vriendelik.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and thank you for your kind words.

Regards
Brian

The Woodpecker Inn
Yolandi M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M

Dit is 'n pragtige plek met vriendelike diens.

Ek en my man het baie lekker gebly by Woodpecker Inn Pretoria. Die plek is pragtig en netjies. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was heerlik. Naby aan inkopiesentrums geleë.

The Woodpecker Inn se terugvoer

Glad you enjoyed your stay and thank you for your kind words.

Regards
Brian

The Woodpecker Inn
Vanaf
Vanaf R1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emfuleni-laan 43, Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein-rylaan, Pretoria, 0081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjNjFkMGMyLThjZjQtNDZkZS1hMDBmLTk5NWUxY2ZlN2M0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 43 Emfuleni Avenue Woodhill Residential & Golfing Estate, Garsfontein Drive 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.819867532091 28.31154582209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang