Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Woodsman B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 34 resensies vir The Woodsman B&B
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Morgan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan N

Vars soos berglug!

Die gashere was warm en vriendelik. Die kamer was skoon, mooi en netjies. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.

Ronel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

1 nag se oorslaap.

Tweede keer wat ons daar oorslaap. Sal beslis weer doen.

Marissa P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa P

Als wat mens verwag. 4-ster verblyf.

Lieflike ruim kamer. Heerlik oorgebly. Als was netjies en goed ingerig.

Bd T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bd T

Ons het baie lekker gebly en geëet.

Ons het baie lekker gebly, die gasvryheid was uit die boonste rakke.

Martin H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Baie lekker en gerieflik net jammer van die trappe.

Baie lekker gebly en net jammer van die trappe op ons ouderdom.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Louis L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Lekker oornag-akkommodasie.

Lekker geslaap en geëet. Sal dit weer doen.

Andries V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Nice friendly people. Rooms older but clean.

Enjoyed my short stay, will stay there again. Value for money.

Susan B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Baie netjies kamer en vriendelike diens.

Die kamer was netjies. Veilige parkering. Aangesien ek die volgende oggend voor ontbyt vertrek het, het ek 'n verpakte ontbyt versoek en gekry.

Monica S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Perfect, comfortable.

Situated comfortably, secure parking.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you for your valued feedback
Kind Regards
Jolene

The Woodsman B&B
Johannes K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K

Thank you, we had an awesome stay.

Breakfast was super awesome, thank you.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you so much for your feedback.
Am happy you enjoyed your stay.
Kind Regards
Jolene

The Woodsman B&B
Gert M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gert M

Mense baie onvriendelik.

Swak ontvangs. swak behandel deur staff Saterdagaand. Oor die algemeen baie swak, sal nooit weer daar slaap nie. Ek was seker al 10 keer daar in die verlede.

The Woodsman B&B se terugvoer

Good day, Mr. Meyer. I am actually not too sure what the problem may have been. Oscar welcomed your wife as he normally does when he handed the keys. We gladly moved you to another unit as we had done maintenance (plastering) in the room you were in. We never realized that the plastering was still smelling. Juane told me that she was very happy. I also communicated with her about arranging utensils for your braai, and that was done.
I do apologize for your unhappiness. We were on the property all the time and there was no mention of a problem.
Warm Regards,
Jolene

The Woodsman B&B
Rudy W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Rudy W

Disappointed.

Parkering onder in basement was 'n probleem. Geen mini fridge in kamers net om ten minste water koud te hou. Personeel by restaurant in aand nie gretig om te help. Ons het liewers by 'n ander plek gaan eet. Kamerdiens was goed maar die deur word oopgelos. Tydens load shedding geen water. Geen water bottels aangebied.

The Woodsman B&B se terugvoer

Good day, the gentleman made the reservation and we are very clear as to what amenities are in the rooms. You could have chosen the rooms with the fridges, but did not. I can however only apologize for your unhappiness at our restaurant, my staff is usually very attentive, so I can not understand what the problem was here. The gate gets locked when the restaurant closes, by 21h30-22h00 every night. I was on the property all this time and had no problems mentioned to me or my husband. We have notes in all our rooms, for your convenience, stating as to when there is load shedding, Sabie has no water giving you time to have showers. Warm Regards, Jolene.

The Woodsman B&B
Rene B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Baie netjies en waarde vir geld.

Die kamers was baie netjies en goed toegerus. Die koste sluit ontbyt in wat baie lekker was. Ons sal weer by The Woodsmans B&B inklok.

Marius J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Stay at The Woodsman B&B was really good.

Only issue is shower was a bit low.

Alta S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta S

Baie goeie plek.

Dit was werklik baie goed en waarde vir geld. Die personeel is almal baie vriendelik.

Yvonne S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S

Awesome value for money. Great food and friendly staff willing to go the extra mile!

Centrally located so visiting areas in convenient. We'll definitely be back soon!

Fazel L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fazel L

Wonderful stay.

Room had all the facilities needed. They did not think twice to change our room. Wonderful sleep on good quality mattress. Will definitely visit again.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you for your valued feedback.
Kind regards,
Jolene.

The Woodsman B&B
Anneka J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneka J

Nie baie stil in die nag nie - is op 'n raserige hoek in die dorp.

As mens 'n rustige nag wil deurbring, is dit nie die plek nie, maar andersins is dit baie goeie waarde vir geld.

Paul B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B

Baie maklike en gerieflike akkommodasie, skoon, netjies en alles werk!

Het wel 'n probleem gehad, daar was geen kommunikasie tussen die webtuiste en Woodsmand ten opsigte dat 'n betaling wel aanlyn gemaak is nie. Moes al my korrespondensie en betalings bewys aand die gastehuis lewer.

Sakkie V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Sakkie V

Lekker geslaap.

Gasvrou is nie van die vriendelikste en hulpvaardigste nie. Sy het ons gehelp met versoeke maar nie met 'n blye gemoed nie.

Rudolph V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph V

Lekker gebly, stilte was welkom.

Ontbyt was 'n kwessie - ons is geskuif na selfsorg weens COVID-maatreëls en moes self kos maak (die rou bestanddele is verskaf). Die stortkoppe kort aandag.

Wilna N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna N

Lekker.

Paaie het werk nodig.

Magda L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda L

Puik akkomodasie en uitstekende diens.

Sal beslis The Woodsman aanbeveel. Die eienaars en al die personeel is uiters professioneel en vriendelik. Kos is baie lekker. Kamers baie skoon en gerieflik.

Sally Z - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally Z

Lovely character rooms upstairs, great food.

Woodsman has been a favourite destination for over 25 years. The owner family is as warm, friendly and hands-on as ever! The accommodation suits our needs perfectly and is safe, secure and close by to amenities.

Nikie Gremmah N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikie Gremmah N

We enjoyed the stay.

Definitely will come back again. Breakfast is very good.

Charnelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnelle V

Was vreeslik lekker om daar te kon slaap.

Die verblyf was vreeslik netjies en baie veilig. Sal net graag wil hê dat die skoonmaak met 'n fyner oog gedoen word. Die ketels mooi skoon maak saam met die koppies. Verder was dit vreeslik lekker.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you so much for your feedback. I will definitely take a look.
Have a lovely day further.

The Woodsman B&B
Willie B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B

Great

The street was very busy and noisy.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you for your valued feedback. Unfortunately the trucks do travel through the night past us, as we are in the Centre of Sabie. We are a forestry town, so we are not able to have this issue fixed. Have a great day further.
Kind Regards, Jolene

The Woodsman B&B
Louwrens D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louwrens D

Aangename kuier saam met vriende na 'n motorfiets ride van GP.

Kamers het dringend werk nodig. Skoon maar oud. Storte in die kamer wat geen privaatheid bied is 'n probleem.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you for your feedback, we will always strive to improve.

Please be aware that we have indeed begun renovations on our Older B&B Guest Rooms, and we hope to have our rooms brought up to standard very soon.

The Woodsman B&B
Anton V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anton V

Verblyf is goed, maar ligging baie swak.

Kamer is by die stopstraat in die hoofpad na Nelspruit. Trokke en karre trek weg tot baie laat in aand.

The Woodsman B&B se terugvoer

Thank you for your valued feed back
Unfortunately the trucks do travel through the night past us as we are in the Centre of Sabie.
We are in forestry town, so we are not able to have this issue fixed.
Have a great day further
Kind Regards
Jolene

The Woodsman B&B
Ferdi D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi D

Wonderlik, skoon, netjies, vriendelike diens, bitter lekker ontbyt, veilig en waarde vir geld.

Sien sterre.

Callie B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie B

Baie aangenaam.

Vriendelik en aangenaam en Christopher baie behulpsaam.

The Woodsman B&B se terugvoer

Good day Callie,

We greatly appreciate your feedback and hope to see both of you again soon

The Woodsman B&B
Wynand D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D

Altyd uitstekende diens en lekke kos! Kamers altyd netjies en skoon.

Kamers altyd netjies en skoon. Word altyd goed bederf hierso.

Mercia C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mercia C

Swak geleë en swak diens.

The Woodsman is in die hoofstraat geleë bo 'n gewilde restaurant/bar wat beteken dat daar baie lawaai is laat in die aande en ook vroeg oggend. Verder het ons gesukkel om die bestuurder in die hande te kry om ons te help. Die wat wel daar was kon nie veel doen nie en wou nie juis help om die verantwoordelike persoon in die hande te kry nie.

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526ba99ff6fdd54ffa1f8cff5c8ac72b3960c1cd38a4ba96b59a4c1e9b076d2ead0fcb349777f30c2bcc79d0c7a0b0bc93bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 94 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.099747 30.780779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang