Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Woodsman B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

The Woodsman B&B bied B&B en selfsorg in Sabie. Dis die ideale basis vanwaar gaste die dorp en Krugerwildtuin kan verken.

Verblyf word in 12 gastekamers en 7 selfsorg-eenhede gebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het ook 'n en suite-badkamer, 'n TV, verwarmer, waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Paar kamers het privaat balkonne wat prentjiemooi uitsigte oor die area bied. Elke selfsorgkamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie en mikrogolf.

Ontbyt word in die aangrensende restaurant, The Woodsman Pub and Restaurant, bedien waar ander maaltye ook teen ekstra kostes genuttig kan word. Die gastehuis bied ook 'n speelarea vir kinders en veilige kelderparkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Morgan N
5.0
Vars soos berglug! Die gashere was warm en vriendelik. Die kamer was skoon, mooi en netjies. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke.
Apr 2024
Ronel M
Saam met lewensmaat
5.0
1 nag se oorslaap. Tweede keer wat ons daar oorslaap. Sal beslis weer doen.
Aug 2023
Marissa P
4.6
Als wat mens verwag. 4-ster verblyf. Lieflike ruim kamer. Heerlik oorgebly. Als was netjies en goed ingerig.
Mei 2024
Bd T
Saam met lewensmaat
4.6
Ons het baie lekker gebly en geëet. Ons het baie lekker gebly, die gasvryheid was uit die boonste rakke.
Feb 2024
Martin H
Saam met lewensmaat
4.4
Baie lekker en gerieflik net jammer van die trappe. Baie lekker gebly en net jammer van die trappe op ons ouderdom.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink The Woodsman B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 94, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA526ba99ff6fdd54ffa1f8cff5c8ac72b3960c1cd38a4ba96b59a4c1e9b076d2ead0fcb349777f30c2bcc79d0c7a0b0bc93bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 94 Main Road Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -25.099747 30.780779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang