Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Wright Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Eenheid 5 Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Wright Place is 'n knus selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Langebaan, Wes-Kaap. Hierdie eenheid bied gaste 'n gerieflike basis sodat hulle hul wegbreek na hierdie kusdorpie kan geniet.

Dié woonstel op die boonste verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind in 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n driestapelbed wat bestaan uit 'n dubbelbed aan die onderkant en 'n enkelbed wat slegs vir kinders is aan die bokant. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n etenstafel. Die kamer maak oop op 'n balkon met 'n ingeboude braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en een veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike winkels en restaurante en Langebaanstrand is ongeveer 350 m weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Tammi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Hoofstraat, Eenheid 5 Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wright Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat, Eenheid 5 Flamingo Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68c77eb10dfc9dee4de8659be66cdd4acb2e0bcfbf3b402f57a2f2604649310515843b0acfc55be969157d01f291b1c3fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Main Street Unit 5 Flamingo Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.092429116401 18.032450752805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang