Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Yard

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Catherine S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Home away from home. We really enjoyed our stay; it really felt like a home away from home. We will be going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
The Yard
Thank you, Catherine. It was lovely to have your family at The Yard, especially because we could see that you were enjoying your time with us. You are always welcome to visit us again.

Tina B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Nice and central, comfortable and clean, very helpful and friendly hostess! Lovely spot for a short stayover, everything at hand we needed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
The Yard
Hi Tina, Thank you for your kind review. It was lovely to accommodate you at The Yard. We hope to visit you soon in McGregor.

Eustace P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker, my vrou was net nie gemaklik met kameras in die gang en kombuis. Baie lekker! Baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
The Yard
Hi Eustace Die kameras werk glad nie Jammer dat dit julle gepla het. Ons sal plan maak om hulle te verwyder.

Erika F
Lang verblyf
5.0
Mrt 2024

Great. Very nice, we had our dogs with us and it was nice for them too to have a little garden to stretch their legs. The veranda is also very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
The Yard
Ons het verlede jaar die laaste eenheid omkamp sodat elke eenheid nou diere-vriendelik is. Dit is wel belangrik dat ons gaste verstaan dat ons net klein tot medium honde kan huisves, aangesien die heinings net 1 meter hoog is.

Bert G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Doel geskik. Goeie ligging en maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marinda
The Yard
Hi Bert Ons het geniet om jou by ons te ontvang op The Yard. Baie dankie vir jou geduld, liefde en ondersteuning. Ons dink aan jou te midde van jou moeilike situasie.

Yolande B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.2
Apr 2024

Beknop maar netjies en skoon. Die vooraansig laat jou aanvanklik bekommerd aangesien dit effens verwaarloos voorkom. Die kamer is netjies en skoon.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Marinda
The Yard
Hi Yolande 'The Yard' word geadverteer as 'Urban Farmstyle Accommodation'. Ons passie is om oudhede te vernuwe en (kreatief te verander) om dit bruikbaar te maak. Meeste van ons gaste verkyk hulle aan die dinge wat ons hier her-gebruik en geniet die feit dat alles nie klinies is nie, maar eerder oorspronklik en uniek. Elke mens se smaak verskil en ons respekteer dit.

Sonnia F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Sal weer daar wil bly. Baie lekker gebly in die cottage. Toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig. Sal uit haar pad gaan om jou behulpsaam te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
The Yard
Hi Sonnia, Dankie vir die tyd en moeite wat jy geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Bly julle het julle verblyf by ons geniet!

Abbigail D
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Veilig en naby aan winkelsentrum asook die strand. Loopafstand van alle geriewe. Veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
The Yard
Hi Abbigail So bly julle het die kuier geniet ten spyte van die erge wind wat ons oor daardie dae gehad het.

Yolanda L
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Rustig. Die unit is baie goed toegerus en as ek vrae gehad het, kon ek via WhatsApp met die eienaar kommunikeer en dit is elke keer in detail beantwoord.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Reinardt P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Baie gerieflik en ruim. The Yard het alles wat nodig is en bied ruim spasie, ongelukkig geen see-uitsig nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 20, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9903b8b098379876a81c030dbf2713a9833120e4e93ef68f516d3d6513c8479de565cb852301f26e314c1df147d45f82f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 20 Roos Street Gordons Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.15440612571 18.871575595736

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang