Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Yellow Butterfly

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Lilian E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Ons het slegs daar oornag. Alles was gemaklik en goed toegerus. Die plek was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sancia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Asemrowend. Baie lekker gekuier. Sal weer gaan. Baie beïndruk met die plek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Yellow Butterfly
Baie dankie vir jou bespreking, Sancia. Bly jou verblyf was asemrowend. Jy is altyd welkom by ons. The Yellow Butterfly

Tobias Johan R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2024

Rustig en lekker. Ons het die verblyf geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Charl
The Yellow Butterfly
Baie dankie vir julle bespreking by die Yellow Butterfly. Ons is bly julle het dit geniet en is altyd welkom.

Magdeline M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

It was amazing. My family enjoyed it there, it was quiet and clean. I wouldn't mind going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Silas J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Safe and comfortable. Area is safe and close to shops and restaurants. Comfortable and quiet. We enjoyed our stay and will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa N
Kort verblyf
4.8
Jun 2022

Baie mooi, skoon en gerieflik. Dankie vir alles! Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Yellow Butterfly
Baie dankie vir jul bespreking en dat jul by ons ook lekker tuis gegaan het. Julle is altyd welkom.

Jeanette S
Kort verblyf
4.8
Apr 2022

Netjies, skoon, veilig en rustig. Baie lekker gekuier, ten spyte van die reën. Vriendelik en gasvry ontvang. Eenheid is pragtig, netjies, veilig en skoon. As 'n aanbeveling sal 'n spieël in die kamer baie welkom wees. The Yellow Butterfly is redelik sentraal geleë met meeste winkels en restaurante naby genoeg om aan jou behoeftes re voorsien. Met baie waardering 'n groot dankie aan Charl wat so besorgd na my en my ma omgesien het. Ons sal verseker weer daar gaan oorbly as die geleentheid daar is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2022

Netjiese en skoon. Vriendelik ontvang. Kamer kan doen met dakwaaier of self n lugversorger. Toilet loop aanhoudend. Kan nogals aanwins wees as daar 'n spieël in kamer self is.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Rosa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

100% reg vir dit wat ons benodig het. Lekker sentraal geleë, ’n paar meter van waar ons wou wees. Skoon en netjies. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoph L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Baie gerieflik en goed geprys. Vriendelike eienaar. Ons plek was netjies en skoon en ons het gekry wat ons verwag het. Prys was billik. Ons sien julle definitief weer. Dankie aan Charl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R625
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ringstraat 7, Drie Riviere, Vereeniging, 1929, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9efba6864c84860e644dbbc95bb4aa6117ec6cd90284bc957f600e6372ea7128aa5cb594a90093a31b8f7535334e808fe91d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R625 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 7 Ring Road Three Rivers 1929 Gauteng 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -26.661063359272 27.977559164361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang