Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theebos Self-Catering Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jac C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename verblyf wat aan al ons vereistes voldoen het. Vriendelike ontvangs, keurig en smaakvol ingerigte verblyf met alles wat jy nodig kan hê, hulp met ons reisreëlings - wat kan 'n mens meer vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Irma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig, gerieflik. Die diens was uitstekend. Jy voel tuis. Sal definitief weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende blyplek. Die diens, gasvryheid, netheid en veiligheid is uit die boonste rakke. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie Anneline vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Dis baie stil en rustig en die tuin is pragtig. Ons het dit baie geniet, die kuier was net te kort. Sal die plek definitief aanbeveel en beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia T
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

'n Woonstel om aan te beveel! 'n Pragtige woonstel in 'n stil, veilige area. Baie vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Fantasties 'n onvergeetlike naweek, ons is baie beïndruk met Aneline en Sewes se gasvryheid, behulpsaamheid, baie beïndruk met hul plek so goed ingerig, silwerskoon hul fokus is regtig ingestel op die gerief van die gaste, daar was vir alles geen gesukkel soos by vorige plekke waar ek ingeboek het, was dit was beslis die moeite werd en ons sal weer kom, ek het alreeds my familie en vriende aangesê want hul het al my fotos gesien en was mal daaroor baie dankie weereens Aneline welgedaan. Baie beïndruk met hul diens️, ons kon nie vir beter vra nie️, hulle harte is op die regte plek en hul staan uit as gastehuiseienaars a.g.v hul menslikheid, ek wens hulle net voorspoedigheid vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
So baie dankie Anna, vir die skitterende terugvoering. Ons is nie heeltemaal seker ons verdien dit alles nie, maar waardeer so baie dat jy tyd afgestaan het om dit te plaas. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.

Claudie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lieflik, skoon en rustig. Ons kan die plekkie sterk aanbeveel. Ons sal beslis weer terug wees. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladwin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2022

The stay was great. Anneline and Sewus ensured that we were taken care of during our stay at Theebos. They also provided us with a personalized letter/note with useful tips on what to so while in the area. The apartment has everything you need and is well taken care off. It is also a 3-5 min drive to the beach. Overall, it was money well spent and we would recommend Theebos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
Thank you so much Gladwin! We do appreciate every single effort our guests make to submit a review. We do hope to have you back for another stay at Theebos

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Heerlike paar dae by Theebos Gastehuis Die gashere Anneline en Sewes het ons baie vriendelik en gasvry ontvang en dadelik welkom en tuis laat voel. Theebos is 'n luukse, moderne en baie goed onderhoude Gastehuis teen baie billike tariewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
Baie dankie Chris, vir die baie positiewe terugvoering! Ons waardeer dit ten seerste.

Cindy W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Fantasties, mooi en baie baie netjies. 100% vir kliëntediens. Baie dankie aan Anneline en haar man vir hulle vriendelikheid. Die omgewing is baie baie veilig. Diens is tops. Ek beveel julle plek 1 000 000 maal aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greystraat 142, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NTU1YmQ5LTYwMjktNGYwYi1iOTc1LTRjMDY1MjZkOGZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 142 Grey Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.10112 18.82058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang