Theebos Self-Catering Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anneline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Jac C - Aug 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf wat aan al ons vereistes voldoen het.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg!
Irma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, gerieflik.
Dirk S - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende blyplek.
Denise D - Aug 2023
Algehele gradering
Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy nodig het.
Sylvia T - Mei 2022
Algehele gradering
'n Woonstel om aan te beveel!
Anna D - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties 'n onvergeetlike naweek, ons is baie beïndruk met Aneline en Sewes se gasvryheid, behulpsaamheid, baie beïndruk met hul plek so goed ingerig, silwerskoon hul fokus is regtig ingestel op die gerief van die gaste, daar was vir alles geen gesukkel soos by vorige plekke waar ek ingeboek het, was dit was beslis die moeite werd en ons sal weer kom, ek het alreeds my familie en vriende aangesê want hul het al my fotos gesien en was mal daaroor baie dankie weereens Aneline welgedaan.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
So baie dankie Anna, vir die skitterende terugvoering. Ons is nie heeltemaal seker ons verdien dit alles nie, maar waardeer so baie dat jy tyd afgestaan het om dit te plaas. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.
Claudie T - Feb 2022
Algehele gradering
Lieflik, skoon en rustig.
Gladwin D - Mrt 2022
Algehele gradering
The stay was great.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Thank you so much Gladwin! We do appreciate every single effort our guests make to submit a review. We do hope to have you back for another stay at Theebos
Chris V - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlike paar dae by Theebos Gastehuis
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Chris, vir die baie positiewe terugvoering! Ons waardeer dit ten seerste.
Cindy W - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties, mooi en baie baie netjies. 100% vir kliëntediens.
Karin B - Jan 2021
Algehele gradering
Heerlike, rustige, skoon verblyf.
Meandri V - Okt 2021
Algehele gradering
Theebos is beslis 'n tuiste weg van die huis af!
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer verseker elkeen van ons gaste se moeite en tyd om hul ervaring hier by Theebos te deel met ander.
Gerda P - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekende selfsorgverblyf.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Gerda! Ons is bly dat julle die spesiale paar dae se kuier in die Strand geniet het ook hier by ons.
Kom verseker weer, die boeke wag!
Lizelle V - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige, netjies en vriendelike gaavrou
Carel S - Nov 2020
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Michael K - Mrt 2020
Algehele gradering
We had a very pleasant stay at Theebos.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het baie lekker by Theebos gebly.
Alhoewel Theebos 'n selfsorgwoonstel is, het ons gevind dat die woonstel baie meer gehad het as wat ons verwag het. Ons moes eintlik net klere en kos saambring. Alles was in 'n perfekte werkende toestand en baie netjies. Ons gasheer Anneline het seker gemaak dat ons lekker gebly het. Sal beslis weer daar oornag.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Michel J - Feb 2020
Algehele gradering
We hebben ZA vrienden in Strand maar willen ieders privacy respecteren en verblijven daarom in self sorg.
Elize N - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Jeanette M - Okt 2019
Algehele gradering
Groot bederf!
Bronlynn S - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was 'n ideale plekkie vir 'n wegbreek van mens se besige lewe.
Johan S - Mei 2019
Algehele gradering
Rusting en aangenaam.
Jacques Q - Apr 2019
Algehele gradering
A very enjoyable stay in a tranquil environment and ideal for business travellers.
Nellerine A - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Senobia D - Jan 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Senobia. Jou en die ander gaste se positiewe terugvoering maak dit alles vir ons die moeite werd en lekker om te weet dat dit wat ons tot stand gebring het ook vir ander mense 'n goeie ervaring is.
Colette V - Aug 2019
Algehele gradering
Quite a perfect environment and wonderfully relaxing.
Fanie S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en volledig toegerus.
Carina V - Apr 2018
Algehele gradering
Besonders netjies en vriendelike diens. Aangenaam verras.
Bone V - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Francois B - Jan 2018
Algehele gradering
Gasvryheid.
Alwayda S - Jun 2018
Algehele gradering
Lieflik!
Kobus N - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelik en gasvry, baie netjies en sterk aan te beveel.
Dominique B - Jul 2018
Algehele gradering
Was amazing. Relaxing. Calming.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was fantasties. Ontspannend. Kalm.
Baie gerieflik. Veilig. Warm. Huislik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Maryke S - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik, sentraal en mooi.
Margot S - Des 2017
Algehele gradering
Baie gemaklike, rustige en goed toegeruste plek.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Hartlike dank aan al ons gaste vir hul baie positiewe terugvoering, ons waardeer dit elke maal.
Jeanette B - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi, goed ingerigte plekkie. Perfek geleë.
Annelie W - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese en ruim woonstel-eenheid - 'n gerieflike tuiste by die see en naby die wynlande.
Gerda R - Aug 2017
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring om die kosbare plekkie as verblyf te kon hê.
Sonnette L - Jun 2017
Algehele gradering
Perfek!
Jp V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie baie lekker!
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer al ons gaste se goeie terugvoering, en ons sien uit om julle weer te ontvang.
Dass H - Mrt 2017
Algehele gradering
We had a peaceful stay at Theebos.
Koos S - Feb 2017
Algehele gradering
Vyfster gehalte - onberispelik netjies.
Lees meerDesiree P - Jan 2017
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie rustig en vreedsaam.
Baie skoon, gerieflik, en dis 'n vreedsame plek. Hulle gee aandag aan detail. Toegerus met alles wat jy nodig het. Hulle is uiters vriendelik en help graag. Goeie waarde vir geld, ons sal definitief weer 'n draai maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chris Z - Apr 2017
Algehele gradering
Die tweede keer wat ons by Theebos bly en sal weer volgende keer daar bly.
Virgil G - Jun 2017
Algehele gradering
Ongelooflik.
Anneie M - Jul 2016
Algehele gradering
Ongelooflik, wonderlik en rustig.
Martie C - Jul 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, veilig en rustig.
Lelani S - Jun 2016
Algehele gradering
Heerlike oase om by te ontspan.
Kevin S - Jun 2016
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en pragtig!
Leon D - Mei 2016
Algehele gradering
Perfek! Kon nie vir meer gevra het nie!
Sandra C - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige, gemaklike verblyf.
Hugo B - Nov 2015
Algehele gradering
Sal vir seker weer daar gaan bly.
Theebos Self-Catering Apartment se terugvoer
Baie dankie Hugo, Erika en Karlien vir positiewe terugvoering! Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Rene R - Sep 2015
Algehele gradering
Theebos is by verre die beste vakansieverblyf ooit!
Iwanese A - Jun 2015
Algehele gradering
Theebos was baie netjies en die bestuurder Anneline baie vriendelik ek sal dit aanbeveel vir enigeen wat alleen tyd nodig het met hom of haar maat.
Bennie V - Apr 2015
Algehele gradering
Good quality at an excellent price!
Mpho S - Apr 2015
Algehele gradering
Theebos is a great spot for a holiday away from home.
Michelle A - Feb 2015
Algehele gradering
Rustieke en aangename verblyf.
Cheryl M - Mei 2015
Algehele gradering
Awesome dwelling. Clean, well equipped and wonderful owner - we loved our stay.
Charne A - Jan 2015
Algehele gradering
Baie rustige plekkie. Voel soos 'n huis weg van die huis af en die plekkie is lekker gerieflik.
Anna V - Nov 2014
Algehele gradering
Theebos is baie gerieflik met alle benodigdhede op hande - inkopies kan ook gedoen word by die sentrum naby. Eetplekke is ook naby.
Marie-claude B - Nov 2014
Algehele gradering
Anneline was absolutely delightful. I felt like a long-lost friend.
Zulfa K - Sep 2014
Algehele gradering
Awesome! Everything was there - even a dishwasher and soap!
Anita G - Jul 2014
Algehele gradering
Baie netjies en baie goed toegerus; ons het heerlik gebly.
Lees meerKobus P - Jun 2014
Algehele gradering
Ek sal verseker weer daar gaan bly met 'n "smile"!
Deon B - Jun 2014
Algehele gradering
Kon nie beter gevra het nie! Absoluut waarde vir geld. Vriendelike gasvrou!
Voneshen N - Jun 2014
Algehele gradering
Perfect getaway!
Drickie E - Mrt 2014
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Kenneth Q - Nov 2014
Algehele gradering
A place to be recommended to friends
Tania K - Des 2013
Algehele gradering
'n Baie rustige atmosfeer in 'n pragtige tuin met baie privaatheid.
Marnus J - Des 2013
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Marise F - Okt 2013
Algehele gradering
Baie aangename verblyf in 'n skoon, stil en privaat woonstel!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Greystraat 142, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang