Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theebos Self-Catering Apartment

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Eileen C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

I'll be back! I found Theebos in a convenient position, gorgeous, tidy, well equipped, user friendly and highly commendable! I will certainly make use of Theebos next time I visit the beautiful Strand. Well done management for making my experience "home from home."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
Many thanks for taking the time to write this lovely review! We do appreciate the positive feedback from every single one of our guests!

Ilse D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie mooi, gerieflik sal vir seker weer daar bly. 'n Mooi en elegante blyplek met die mooiste tuin. Baie netjies, skoon en laat jou sommer spesiaal voel. Die uitleg is baie prakties en alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen en sal dit baie graag. Baie lekker gebly, pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jac C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename verblyf wat aan al ons vereistes voldoen het. Vriendelike ontvangs, keurig en smaakvol ingerigte verblyf met alles wat jy nodig kan hê, hulp met ons reisreëlings - wat kan 'n mens meer vra?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg!

Irma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, veilig, gerieflik. Die diens was uitstekend. Jy voel tuis. Sal definitief weer daar kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekende blyplek. Die diens, gasvryheid, netheid en veiligheid is uit die boonste rakke. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Die plekkie is baie netjies en het alles wat jy nodig het. Baie dankie Anneline vir jou gasvryheid en vriendelikheid. Dis baie stil en rustig en die tuin is pragtig. Ons het dit baie geniet, die kuier was net te kort. Sal die plek definitief aanbeveel en beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia T
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

'n Woonstel om aan te beveel! 'n Pragtige woonstel in 'n stil, veilige area. Baie vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Fantasties 'n onvergeetlike naweek, ons is baie beïndruk met Aneline en Sewes se gasvryheid, behulpsaamheid, baie beïndruk met hul plek so goed ingerig, silwerskoon hul fokus is regtig ingestel op die gerief van die gaste, daar was vir alles geen gesukkel soos by vorige plekke waar ek ingeboek het, was dit was beslis die moeite werd en ons sal weer kom, ek het alreeds my familie en vriende aangesê want hul het al my fotos gesien en was mal daaroor baie dankie weereens Aneline welgedaan. Baie beïndruk met hul diens️, ons kon nie vir beter vra nie️, hulle harte is op die regte plek en hul staan uit as gastehuiseienaars a.g.v hul menslikheid, ek wens hulle net voorspoedigheid vir die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anneline
Theebos Self-Catering Apartment
So baie dankie Anna, vir die skitterende terugvoering. Ons is nie heeltemaal seker ons verdien dit alles nie, maar waardeer so baie dat jy tyd afgestaan het om dit te plaas. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer.

Claudie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Lieflik, skoon en rustig. Ons kan die plekkie sterk aanbeveel. Ons sal beslis weer terug wees. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Greystraat 142, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NTU1YmQ5LTYwMjktNGYwYi1iOTc1LTRjMDY1MjZkOGZhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 142 Grey Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.10112 18.82058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang