Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theewaterskloof Country Estate

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Colin V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Good value, spacious, clean and secure. Unfortunately, I could not enjoy all the facilities as I needed to be hospitalised with an infection, but the family thoroughly enjoyed the stay! The house is perfect for a large family, with ample space to entertain and plenty of bathrooms. My son and his girlfriend took the opportunity to play a round of golf. I took my mom with us (we celebrated her 80th) and she felt secure at all times. We had a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Dear Colin, thank you very much for the lovely review. I am sorry to hear about your illness. Wishing you all the best and we look forward to hosting you again soon!

Corlea V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Aangesien dit 'n sakereis was, was dit 'n ideale plek om na werk te ontspan! Beslis! Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Baie dankie! Ons is bly julle het dit geniet!

Melissa H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Peaceful and comfortable. Great communication from host. We had the most relaxing time in a very comfortable house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Thanks so much, Melissa! So glad you enjoyed your stay!

Rene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Good spot, house needs work. Lovely location with great access to a variety of areas. Very safe estate, the kids loved riding their bikes on the estate roads.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Goeie ligging, baie spasie maar teleurstellend t.o.v. aspekte hierbo. Baie lekker omgewing met die dam en golfbaan op jou voorstoep. Ongelukkig was daar 'n paar probleme, naamlik ligte wat nie gewerk het nie, TV het nie gewerk nie en geen WiFi nie. Sou meer verwag vir die prys wat gevra word!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Liewe gas, Baie dankie vir jou terugvoer en om ons bewus te maak van die probleme. Ons is jammer dat jy voel dit was nie 'n waardevolle ervaring nie en ons sal maatreëls tref om verbeterings aan die huis aan te bring. Die WiFi is iets wat ons oorweeg het aangesien hulle onlangs veselkabels in die landgoed aangebring het.

Anna-rita K
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Des 2023

Stil, ontspanne omgewing. Ja, dankie. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Baie dankie!

Hendrina L
1 nag
4.8
Aug 2022

It was great - all what we expected and more. Great stay. Very accommodating and quick response about availability and special request.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
thanks so much for the review. We are so glad you enjoyed your stay!

Anita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2022

Baie lekker. Net jammer vir vullisdrommetjie in badkamer. Het heerlik gekuier en veilig gevoel. Pragtige rustige omgewing. Lekker min verkeer in strate. Naby genoeg vir 'n lekker wegbreek tydjie. Dit is ook sakpas prys. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Baie dankie!

Laurelle I
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Ons het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gekuier en alles was gerieflik. Ek sal sê daar moet 'n afdak kom by die braai-area buite. Dit het gereën en ons kon nie lekker braai nie. 'n Afdak sal dit net meer lekkerder maak, maar alles was steeds lekker. Die DSTV sou ook 'n lekker bonus wees, sou dit werk. Ons sou dit ook enjoy het as daar wifi was. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Thanks so much for the review and the suggestions. We will definitely look into making some of them possible. Kind regards, Draga

Honene R
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2022

Beautiful views. Spacious rooms, well-equipped self-catering home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Draga
Theewaterskloof Country Estate
Thank you so much for your review. I'm glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Draga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-straat 101, Theewaterskloof Landgoed, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e49c5a4750ba1f9dd3caf72cd04ada3a364f778b1e3af3d02c21d2360fe8a227203ea2bcc9926ec2295c57f6655e3250c4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 53 5 1 5 101 Fairways Road Theewaterskloof Estate 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051270489618 19.286233484745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang