Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Theewaterskloof Country Estate

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 November 2024. Bespreekbaar tot 27 Sep 2024

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-straat 101, Theewaterskloof Landgoed, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 R1 960 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Theewaterskloof Country Estate is op die Theewaterskloofdam geleë en bied 'n bekoorlike en rustige toevlugsoord in 'n 4-slaapkamerhuis wat binne die grense van 'n goedversorgde 9-putjie-gholfbaan geleë is.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met en suite-badkamers op die boonste vloer, en 2 slaapkamers op die onderste verdieping, waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Daar is ook 'n gastetoilet onder.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die huis is toegerus met 'n TV en 'n DVD-speler, en bied 'n dubbelmotorhuis vir veilige parkeerplek. Daar is 'n braai-area buite, sowel as 'n onderdakstoep bo wat oor die gholfbaan uitkyk.

'n Addisionele 4 kinders, onder die ouderdom van 12 jaar, kan geakkommodeer word indien nodig op 'n slaapbank en matrasse. Doen asseblief navraag vir meer inligting.

Die landgoed bied 'n swembad en tennisbane, en bootry word op die dam toegelaat met die korrekte dokumentasie. Vierwielmotors word ook in sekere gebiede rondom die dam toegelaat.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 52 resensies vir Theewaterskloof Country Estate
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Draga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Fairways-straat 101, Theewaterskloof Landgoed, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Theewaterskloof Country Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 800
R2 800 R1 960
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairways-straat 101, Theewaterskloof Landgoed, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e49c5a4750ba1f9dd3caf72cd04ada3a364f778b1e3af3d02c21d2360fe8a227203ea2bcc9926ec2295c57f6655e3250c4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 800 nouVanaf R1 960 per nag (plek vir 8) 52 5 1 5 101 Fairways Road Theewaterskloof Estate 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051270489618 19.286233484745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang