Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thekwane Holiday House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 65 resensies vir Thekwane Holiday House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Natacha D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha D

Would definitely recommend!

Everyone slept really well and everything we needed was there. Brilliant stay! Would definitely recommend!

Pat T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat T

Beautiful farm house, very well equipped.

Although not requested, a camping cot was provided for the baby. Best equipped kitchen. Provision made for load shedding. Lovely outside lapa with bar area and fridge. Will definitely go back again.

Kerry D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry D

Wonderful accomodation for a large family.

Highly recommend Thekwane House for large groups. We were a family of varying ages from 2 years to 90 years and it was suitable for everyone. Clean and exceptionally well kitted out. The pool and Jacuzzi were also spotless. Fani is a fantastic host and Wilamina was on call to assist us when needed, she is incredibly helpful and friendly. We had a fantastic stay there.

Jeannine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannine S

Very comfortable stay.

We were 13 people all together and there was more than enough space for us all. The lapa area is a winner, so outdoor fellowship around meals was perfect.

Ruchelle S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruchelle S

Dit was van die begin tot die einde pret. Net wat mens nodig het vir verjaarsdag naweek wanneer jy nie lus is vir te veel doen of saam te vat nie.

Ons het baie diere gesien, letterlik wat om die familie huis loop. Dit is rustig en niemand pla jou nie. Daar is 'n huishulp wat elke dag vir ons kom skoon maak het en seker gemaak het enige iets waarna ons soek is uitgesort met net 'n oproep weg. Ons sal beslis weer hierna toe kom met al ons vriende.

Maphefo Margaret M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Maphefo Margaret M

Fanie, the owner, was kind and helpful. Dinokeng is a beautiful area, bushy with lots of animals. It was pretty quiet and pleasant for us.

The structure is beautiful, but the furnishing needs an upgrade. The pool was green. All furniture inside the house and by the pool is old and worn out. The bedroom has old carpets. For a self-catering establishment, the little kitchenette was cluttered with no food preparation space. On its own, it's not worth the price. But when you consider the location, the bush and the animals make up for the price.

Derick L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick L

Baie lekker, netjies, skoon en vriendelike personeel.

Sal beslis weer soontoe gaan.

Ntombikayise K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombikayise K

The best ever.

Fannie is the best. Had a great time, would definitely go back and Sarah is so sweet and helped with everything, enjoyed my stay there.

Vinolia Neo S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vinolia Neo S

It was superb.

It was the best and I really enjoyed my stay.

Doret F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doret F

So lekker gekuier en gerus!

Alles wat nodig is was daar. Vriendelike diens van skoonmakers en opsigter. Ons kon lekker ontspan, kuier en rus. Dankie vir 'n wonderlike naweek.

Adele J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele J

Baie spesiaal en rustig.

Dit was heerlik om die wild so deur die heining te kon sien suip by die klein watergat. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en het ons sommer tuis laat voel. Baie dankie aan Fanie en Bodwell ons sal beslis weer kom inloer.

Marié S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marié S

Netjiese, gemaklike verblyf in die stilte van die bosveld. Eienaar baie gasvry.

Ons het baie lekker gekuier en ons ontvangs en verblyf by Thekwane Lodge was als wat ons verwag het. Al wat effens gepla het was die verkeer in die groot pad wat nie te ver daarvan verbyloop nie. Ons kan Thekwane aanbeveel vir enige iemand wat 'n bosveld-ondervinding soek. Die lodge is sentraal geleë en die hele Dinokeng-park is maklik bereikbaar.

Femke P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Femke P

Het heerlik ontspan, baie geniet!

Die musiek by naburige lodges en naburige kragopwekker het saans gepla. DStv word geadverteer maar net Openview is beskikbaar.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Kerry-lee T - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry-lee T

We had a great stay at the lodge, no complaints at all.

Everything was how we expected, we were very happy there.

Chantel C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel C

Netjies, stil en met alles wat nodig is. Baie gasvry en vroom nie om te help nie.

Ons het baie lekker gebly. Fanie is baie behulpsaam en so ook Bodwell. Pragtige plaas huis met alles wat mens nodig het. Stil, omring met wild wat ons sommer vanuit die lapa besigtig het. Die Thekwane huis is vreeslik ruim met meer as genoeg slaap plek en badkamers

Deon M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Rustig, ontspanne.

Fanie is 'n uitstekende gasheer. Wim 'n ervare wildrit-persoon met baie kennis van die natuur en Sarah en Bothwell hulpvaardige en vriendelike personeel. Sal definitief weer teruggaan.

Cynthia G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia G

Baie lekker

Dit was so ’n lekker naweek - sal beslis weer kom.

Mmatseleng M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mmatseleng M

We had a splendid weekend.

We had an awesome weekend, even the workers were very handy and very helpful.

Renier E - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier E

Die swembad was 'n lewensredder.

Buite is die terrein baie verwaarloos. Die stortgeriewe in die bad is nie goed vir mense ouer as 70 jaar nie, my moeder wat 90 jaar oud is, kon dit nie gebruik nie. Daar is spinnerakke agter die beddens se kopstukke.

Bernard H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard H

Was lekker.

Die rondawel was netjies gewees.

Yvonne M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne M

Heerlik! Rustig! Netjies!

Oom Fanie en Bothwel se vriendelikheid en gasvryheid laat jou dadelik tuis voel. Ons het heerlik gekuier, die huis is lekker privaat en ruim en goed toegerus! Kan nie wag vir ons volgende kuier nie! Dankie vir alles!

Bert N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert N

Was ongelooflik lekker en rustig.

Thekwane was net die plek wat ons nodig gehad het om rustig te wees en te ontspan.

Ansie S - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Dit was regtig rustig gewees en dit is waarna ons gesoek het. Die game drive saam met Wim was ook baie lekker gewees

Gaan definitief in die toekoms weer Dinokeng besoek.

Dries V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Baie lekker rustige lodge.

Alhoewel ons nie die Groot 5 gesien het nie, het ons lekker gekuier. Die Lodge se personeel ook baie behulpsaam en vriendelik. Swembad ook 'n groot pluspunt.

Thekwane Holiday House se terugvoer

Baie dankie vir julle verblyf en bly dat julle dit geniet het.
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Fanie en span by Thekwane Lodge

Thekwane Holiday House
Vic V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vic V

Sal beslis weer gaan. Netjies, skoon en baie rustig.

Baie goeie waarde vir geld.

Marguerette J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerette J

Dit was lekker.

Ons verblyf was lekker. Ek was bly dat jul 'n generator gehad het. Ons het wel gesukkel met een TV en het geen hulp gehad nie. Seile op stoeparea is stukkend. Ons dink net aan slange in somer.

Simon K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Simon K

Goeie wildbesigtiging.

Lekker gekuier. Die wildgids het baie moeite gedoen om te verseker dat ons wild sien. Ongelukkig het ‘n groep gaste nie ons ander gaste gerespekteer nie en tot laatnag geraas.

Marguerite P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marguerite P

Redelik, maar terrein lyk nie meer soos op foto's nie.

Enigste naggeluide is geraas van verbygaande voertuie in die hoofpad en geblaf van honde.

Cristian P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cristian P

Kan verbeter word!

As bietjie meer aandag aan die netheid en diens gegee word, dan kan dit 'n baie beter plek wees.

Signourey L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Signourey L

Fantasties.

Baie lekker en rustig. Vriendelike mense.

Lebogang M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lebogang M

Great place for nature lovers.

The place is ideal if you want to escape the everyday noise and find some tranquillity and recharge yourself.

Annamarie C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annamarie C

Nice for overnight stay.

Thank you!

Emcy V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emcy V

Verblyf was gemiddeld.

Was bietjie teleurgesteld met die blyplek, nodig bietjie opknapping. Andersins lekker gebly. Veilig gevoel.

Ann U - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann U

Rustige paar dae gebly, met geen probleme. Vrye gebruik van hoofkombuis wat uiters skoon is. Baie dankie.

Vriendelike ontvangs deur Fanie. Indien die ingang en eerste indrukke van sy plek esteties verbeter, sal hy beter doen. Dit bly egter baie goeie waarde vir geld!

Jacqueline B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Comfort friendly lodge. Annie was amazing, loved the pap she made and Vim, our ranger, was friendly and very knowledgeable. Excellent value for money.

We were 2 families visiting with children and we were impressed with the accommodation. You get your value for money. It is a 3 star lodge with 5 star service. On arrival Annie welcomed us and she was just amazing. Nothing was too much for her and we really appreciated the pap she cooked for the kids. Our game drive with Vim was very good. We didn't see any of the big 5 but managed to see jackal, giraffe, and wildebeest.

Jacob N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jacob N

Place was okay, the only thing was that is was not cleaned and there was dust everywhere.

See star rating.

Karin Y - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karin Y

Lekker in 'n pragtige skoon huisie geslaap!

Baie goed en vriendelik ontvang. Die huisie voldoen aan al die kwaliteite vir lekker slaap. Mag ek net noem dat die terrein om die huisie veel te wense oor laat. Die swembadhuisie is 'n stortingsterrein, geen gras ens. Die huisie se mooi binnekant strook nie met die buitekant en "tuin" nie.

Sandra N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N

Ons het baie lekker gebly.

Netjiese verblyf met als wat mens nodig het en vriendelike diens. Sal beslis weer daar bespreek.

Karen V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Rustig en lui-lekker!

Fanie en Sarah het uit hul pad gegaan om dit vir ons aangenaam en lekker te maak!

Dawid S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid S

Die moeite werd en sal definitief weer gaan!

Dankie aan Sara, sy ken haar storie met kosmaak!

Jeanine C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine C

Lekkerste naweek! Die stilte, die nag geluide, die wildrit en die vriendelikheid.

Baie dankie aan Fanie en vriendelike Anna. Ons naweek was ongelooflik, wens ons kon langer bly! Ek bespreek binnekort weer by julle.

Johann B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann B

Absoluut fantasties!

Dit is so naby aan 'n groot stad, en die tariewe is baie beter as die Krugerwildtuin, en dan hoef jy nie eers so ver te ry nie, so jy bespaar op reiskostes ook, dit was absoluut fantasties gewees. Dit was 'n awesome naweek.

Eduard D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard D

Heerlike boswegbreek en pragtige wild.

Baie dankie aan Fanie en Sara hul bediende. Dit was fantasties. Niks kan verruil word vir die rustigheid, netheid en vriendelike diens nie. Ons kom beslis weer terug.

Sallie P - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sallie P

Fanie en Sarah het ons welkom laat voel die oomblik toe ons daar stil hou. Hulle het gehelp met die bagasie en ons chalet vir ons toegeken Baie baie dankie

Die bosveldatmosfeer is altyd goed vir 'n mens se siel. Sal verseker weer gaan.

Winnie K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winnie K

Very clean and tidy

Was very happy with everything. Would definitely visit there again.

Letitia O - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia O

'n Lekker plek; heel eenvoudig; netjies; goeie diens!

'n Lekker rustige plek! Dit is niks luuks nie, maar baie netjies. Goeie waarde vir geld. Goed geleë in Dinokeng. Veilig.

Hilton J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton J

Second trip to Thekwane Lodge and will be back for more!

Quiet, clean and friendly. A home away from home - we will be back. Thank you!

Joseph G - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph G

Excellent, quiet and lots of privacy.

Calm and relaxing place to break away from a busy town. Good service, very private environment. Small and clean. Really enjoy our stay and will definitely come with family and friends again.

Hilton J - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton J

Great break away. Clean and comfortable

We will be back thank you for a great stay! Well serviced by friendly staff, very quiet!

Dinky H - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinky H

Wonderful

This is the perfect getaway from home - its close to home - quiet - very clean and on the ball - will recommend to any one who would like to get away from everyday rush for a weekend.

Peter S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Excellant lodge and friendly staff and very clean place and one will surely visit again.

We had a very wonderful stay. Peace of mind and appreciate the welcoming and courtesy we received at the lodge. It will be appreciated if the area can be extended and built upon to afford accommodation for more people. Thanks to Sara and Fanie. Keep it up.

Liza M - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza M

Huis weg van huis!

Ons het dringend 'n rus-naweek nodig gehad. Die tempo in stad dreineer 'n mens. Ons het rus en nog meer gekry by Thekwena. Ons is verwelkom soos familie. Die lodge is superskoon. Alhoewel dit 'n selfsorg-eenheid is, is ons bederf deur Anna. Sy het die BESTE pap en sous ooit vir ons braai gemaak. Ons het heerlik gerus. Op die wildrit het ons olifante en talle bokspesies gesien. Ons het ons batterye herlaai en was weer reg vir die stad. Ons kan die lodge sterk aanbeveel.

Michelle G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Value for money

Thank you Thekwane for a relaxing and private experience. All our expectations were met. I would definitely recommend this lodge to any couple looking to get away for a weekend - for some privacy and relaxation. ð???

Braam K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam K

Rustig en ontspanne verblyf!

Rustig en ontspanne verblyf as jy regtig niks wil doen vir 2/3 dae.

Hellen M - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hellen M

The place is comfortable and safe, staff friendly

Stay was short we did not have time for a game drive, but the place was comfortable and quiet. Thanks Mr Smit and Sara.

Peter S - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

Good

Wonderful value for money and service.

Rhia S - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhia S

Wonderful place to stay

We had a wonderful, relaxing time at Thekwane lodge. The rooms are very spacious and clean. Sarah was very hospitable and friendly. We will definitely return and we have already recommended the lodge to friends and family.

Willie N - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie N

Thekwane Lodge is fine

Had a fine stay, however I would recommend improved access via road and signage.

Donato K - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donato K

Satisfactory!

If you are a nature lover, Thekwane Lodge is the perfect venue for you!!!

Ruth M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth M

It was worth it.

It was a worthy time out. If one wants to be in touch with nature, Thekwane is a place to go and have fun. Whether with a partner, family, parents or children, its worth it.

Lisa A - Apr 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa A

We had a wonderful time

We had a wonderful time here. The staff are really friendly and very helpful!!

Hans S - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans S

Very need and clean

We did have a excellent stay. Sara was very helpful. Thank you!

Lizelle D - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizelle D

Relaxation in the Bushveld

We enjoyed our stay, it was peaceful and relaxing. The staff is very friendly and helpful, will visit again.

Charlotte M - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte M

Thekwane lodge is a small heaven!

If u want to get away from the busy city life & have fun as well, then this is the place to be!

Vanaf R3 999
R3 999 R3 599
per nag (plek vir 12)
Vanaf R3 999
R3 999 R3 599
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 44, Dinokeng Groot 5-wildreservaat, Pretoria/Hammanskraal, No Code, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9c05d30cabc4b2a8d986fef47763b3255e58a78c50ee32535557ade54275ddd8ded312283c48db9b8cdebbaf71d98cecfc5c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 999 nouVanaf R3 599 per nag (plek vir 12) 65 5 1 5 Welgevonden 44 Dinokeng Big5 Game Reserve No Code Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.363899238351 28.396316170693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang