Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thekwane’s Nest

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Corne P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Great stay. The house is spacious, very clean and has everything you need. Really enjoyed the fireplace and the beautiful garden. Stunning views from every window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ettienne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Asemrowend. Ons het die voorreg gehad om daar te wees gedurende die sneeu van die naweek van 20 September 2024. Die eienaars het persoonlik kom seker maak dat alles in orde is. Uitsonderlike gasvryheid en persoonlike aandag deurgaans. Die plaashuis is ruim en modern toegerus. Asemrowende uitsig oor die berge. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindi A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderful stay as always. Lovely large home with all necessary amenities. Even got spoilt with some Cape Malay koeksisters. Charmaine is a wonderful manager, very helpful and responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful, scenic, well provided for and taken care of. I would definitely recommend. The stay was beautiful. The place is exactly like the pictures. The home has a rustic feel, but everything is new and well kept. The site manager was absolutely helpful throughout, and the owners were very accommodating in terms of any request made. You wake up with direct mountain views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2024

In twee gedagtes. Die plek was skoon, maar is verwaarloos. Ons het bietjie kwesbaar gevoel. Daar is nie hekke wat ons kon sluit nie. Daar is potte met dooie plante op die stoep wat die plek vreeslik onnet laat lyk en dien geen doel nie. Die tuin is baie verwaarloos en oorgroei. Daar was net een sleutel, so ons kon nie die plek sluit as ons uit is en ons die plek wou laat diens het nie. Die dubbelglas sydeur se een paneel is met hout vervang en is glad nie wat ons verwag het nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Debra-Lee Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Drakensberg, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c6caa80f5de208b2a01cab12a4e24f4406245be221d6062a2d3a80e5f659147473c646884c9eb877f2228571ea982126316?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Drakensberg Gardens Road Drakensberg 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.75311 29.254781

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang