Thembick Trading
- Kapasiteit: 55 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agatelaan 64, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Thembick Trading is in Sunnyridge, Newcastle en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Die gastehuis is naby winkels en restaurante.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid gastekamers wat elk met 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.
Newcastle is bekend vir die gevegsterreine buite die dorp wat Laing se Nek, Majuba en Schuinshoogte insluit. Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, bergfietsry, voetslaan en drafroetes, asook besienswaardighede soos die Ncandu State Forest Natuurreservaat en Fort Amiel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Thembi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Agatelaan 64, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thembick Trading het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 55 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Agatelaan 64, Sunnyridge, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: