Thembolala Bush Chalets
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naboomstraat 3165, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Thembolala Bush Chalets bied selfsorgverblyf in Marlothpark. Die eiendom grens aan die Krugerwildtuin en dit is net 20 km vanaf die Krokodilbrughek.
Verblyf beskik oor 4 chalets wat elk geskik is vir 2 volwassenes en 2 tot 3 kinders. Elke chalet het lugversorging in die slaapkamer en plafonwaaiers in die eenheid. Die badkamers het 'n bad en 'n stort. Elke chalet het 'n kombuis met 'n gaskookplaat, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n toonbank. Elke eenheid het 'n ingeboude braai en 'n plonspoel.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike boma-area. Thembolala Bush Chalets bied 'n opregte bosveldervaring naby aan die natuur. Daar is diere wat kom kuier terwyl gaste in die plonspoel uitspan of braai. gaste kan voël- en sterrekyk. Gaste kan ook ry of stap na die Krokodilrivier om die Groot 5 te sien of sommer net ontspan en die sonsondergang geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Naboomstraat 3165, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
- Gaste dink Thembolala Bush Chalets het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Naboomstraat 3165, Marlothpark, 1430, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang