Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Island Holiday House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Faith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Thesen Island Holiday House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brad C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brad C

Excellent location, high quality accommodation, and great service.

Faith went above and beyond to make our stay great.

Lana G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana G

Amazing location and house. loved it.

What a great house for a family of 4. We loved our stay.

Charl G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl G

Pragtige veilige eilandverblyf.

Super luukse veilige huis op die water met alles wat jy sal nodig hê. Parkering vir een kar binne in motorhuis en sonpanele / omsetter vir krag. Sal weer daar gaan bly en beveel definitief aan.

Yolandi P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi P

Lekker wegbreek in Knysna.

Thesen Island Holiday House is baie goed toegerus en die beste ligging. Kayak het ons ook baie geniet.

Alex B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex B

Baie dankie vir luukse, gerieflike verblyf.

Hierdie huis het alles wat mens nodig het om lekker vakansie te hou. Dis loopafstand van restaurante en die uitsig is spesiaal. Ons sal weer daar gaan bly.

Sansie G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sansie G

Skoon, netjies en baie goed geleë - huis en kombuis is goed ingerig.

Ons het heerlik gebly is baie vriendelik deur FAITH agent ontvang en sy was baie behulpsaam met navrae - ek merk op dat die tuin baie veilig omhein is / enige kans dat jul troeteldiervriendelik is vir 2 old pikanees ladies which are totally house trained?

Rocco V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rocco V

Vyfster en baie lekke kuierhuis.

Ligging, veiligheid en jetty. Die teëls in die storte te glad - kan dalk kyk na iets growwer. Verder geen klagtes.

Andri M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri M

Perfek vir ons behoeftes.

Thesen Island Holiday House het in al ons behoeftes voorsien. Ons kon veilig met ons kinders fietsry en sommer stap om te gaan eet. Goed geleë en naby aan verskeie lekker aktiwiteite vir die kinders. Dankie Estelle vir al jul moeite en aandag aan detail. Die huis was in ‘n puik toestand en goed toegerus.

Lelané O - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelané O

Absoluut onverbeterlik - beste nog!

Ons naweek by Thesen Island Holiday House was heerlik en onvergeetlik! Dis 'n pragtige huis, so stylvol, skoon, netjies en ten volle toegerus met alles wat mens mag nodig kry (en nog vele meer). Spesiale aandag is gegee aan die fynste detail en alles (van die meubels tot beddegoed) is van die hoogste kwaliteit! Dit voel letterlik soos jou 2de huis (net baie beter)! Estelle het ook wonderlike kliëntediens gelewer. Die huis het 'n pragtige uitsig en rustige atmosfeer, maar terselfdertyd is dit loopafstand van restaurante, winkeltjies ens. Ons sal definitief teruggaan na die besonderse vakansiehuis!

Vanaf
Vanaf R3 370
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R3 370
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Millway 8, Saffron Eiland, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd63b0b81e2961429fdb534c58ca87b58ff4026b36262b9ea8e2639372e08a7b9a673cc972e53a25d9f3889416937034a4e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 370 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 8 Millway, Saffron Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -34.048659279022 23.049670428836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang