Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Adri L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri L

Comfortable accommodation. Great location.

See stars.

Francé B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francé B

Awesome!

Julle sal ons vir seker weer sien! Was presies wat ons wou hê! Alles en meer wat mens nodig het was daar.

Tuanett D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tuanett D

As 'n mens wil rus tydens jou vakansie is die Dry Mill Apartments nie aan te bevele nie, dit is verskriklik raserig.

Die omgewing Thesen Island en Knysna is ongelooflik mooi. Die uitleg van die Dry Mill Apartments is ongelukkig baie swak beplan. Daar is twee blokke geboue wat met brugstrukture aan mekaar verbind is. Die gevolg is dat dit 'n hol ruimte binne vorm sodat mense wat praat, kinders wat skreeu en lawaai, motors wat in en uit trek en selfs die restaurante se musiek luid weergalm. Die ongeluk daarby is dat die slaapkamer van ons suite en waarskynlik al die ander suites ook aan hierdie kant van die gebou is. Dus was daar min rus. Dit het ander vakansiegangers ook gepla want daar was dikwels iemand gehoor wat vanuit hul suite se venster gilllend pleit vir stilte! Die area is wonderlik, maar die ongerief van die geraas het werklik ons hele vakansie oorskadu. Ek sal ongelukkig nooit weer hier bespreek nie.

Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering oor jou persoonlike ervaring van die akkommodasie by Dry Mill, gedurende die afgelope Desember kersgety. Dit is so dat Thesen Eiland, veral vir dié 2 weke in 'n jaar oor die kersgety, baie aktief en besig is, met heelwat vakansiegangers. 99% van die gaste bespreek egter jaarliks hulle vakansie vooruit vir die volgende Desember vakansie. Die argitekte en die ontwikkelaars van die Dry Mill apartments het talle nasionale en internasionale toekennings verwerf, kyk gerus na hierdie link http://www.cmai.co.za/media-awards. Hopelik sal jy weer Thesen Eiland probeer vir n volgende vakansie, oor 'n stiller periode en miskien in een van die huise wat ons beskikbaar het om aan jou te bied. Baie dankie vir jou ondersteuning en jammer dat die akkommodasie nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Beste groete, Thesen Islands Destinations.

Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments
Dulani D - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dulani D

Fantasties.

Pragtig en naby alles! Sal definitief weer gaan.

Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments se terugvoer

Baie dankie. Julle is enige tyd welkom en ons sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike groete Andre

Thesen Islands Dry Mill Marina Apartments
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Timber Island, Thesen Islands, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2UwOWJjLWQ4MTgtNDE3Yi05YzYwLTQxZWViZjYyN2RhZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Timber Island Thesen Islands 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.049434351589 23.049473374097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang