Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thesen Main Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation Island P123, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Thesen Main Beach is 'n selfsorghuis wat op die hoofstrand in die rustige woonbuurt Thesen-eilande in Knysna geleë is. Die Thesen Islands-landgoed bied 24-uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook 'n verskeidenheid interessante winkels en restaurante.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 dubbelslaapkamers op die boonste verdieping, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea op die onderste verdieping.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n dubbeldeur-yskas met vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n mikrogolfoond in. Die eetarea het 'n etenstafel en banke met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n kaggel, 'n plafonwaaier en 'n groot platskerm-TV. Die sitkamer maak oop na 'n onderdakstoep met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Die patio lei na 'n dek met 'n swembad en sonstoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Thesen Main Beach
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plantation Island P123, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Thesen Main Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation Island P123, Theseneiland, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNTRkYjE3LTI4NWYtNDFiZC1iYTliLWJhMGUwN2NkOTkyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 P123 Plantation Island Thesen islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.050810861695 23.05248871891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang