Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TheSolution BnB

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Nina W
1 nag
4.8
Mrt 2023

The venue and surrounding was peaceful and Matt was a great host. Although it was an overnight stay it was a pleasant, comfortable, and safe one. The room was clean and neat and the white bedding was crisp and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Matt
TheSolution BnB
Thank you for your wonderful review, Nina. Matt

Gail B
Kort verblyf
4.8
Apr 2021

Ek het lekker gerus en geslaap. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
TheSolution BnB
Baie dankie vir die resensie. Dit beteken baie vir toekomstige gaste. Dit was vir my aangenaam om jou tuis te laat voel. Vriendelike Groete, Matt.

Sarisa O
1 nag
4.6
Apr 2021

Ek het 'n baie lekker kuier gehad. Ek beplan om weer daar te gaan bly in die toekoms. Die diens is uitstekend. Die kamer was baie netjies. Ek het dit baie geniet

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
TheSolution BnB
Baie dankie vir die resensie. Dit beteken baie vir toekomstige gaste. Dit was vir my aangenaam om jou tuis te laat voel. Vriendelike Groete, Matt.

Jan V
Kort verblyf
5.0
Aug 2018

Ek en my hond het onmiddelik welkom gevoel. Na 'n lang pad met vele stop-ry-padwerke was ek vriendelik verwelkom en dadelik op my gemak geplaas deur die eienaar. My skouhond was met liefde ontvang. Was werklik een van die beste verblyfplekke waar ek nog was. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
TheSolution BnB
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Dis altyd vir my aangenaam ons mense tuis te laat voel. Met jou was dit so maklik. Dankie en julle tweetjies sal altyd welkom wees hier by theSolution BnB. Vriendelike Groete, Matt

Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2018

Basies, maar skaflik en netjies. Die kamer is ruim, netjies en skoon. Dit lei na 'n stoep en 'n tuin, wat aantreklik is. Maar dis binnenshuis, en met honde is dit nie altyd die aangewese verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Elydia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Heerlik gebly, ideaal geleë. Matt, ons gasheer, was baie vriendelik en het ons regtig tuis laat voel. Ons was nie heeltemal ingelig toe ons ons bespreking gedoen het, dat die ontbyt nie ingesluit by die prys was nie. Alle addisionele kostes word eers by aankoms verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Matt
TheSolution BnB
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Ek het nuwe tarief tabelle opgestel en hoopelik sal hierdie soort ongerief vermy word. Ek het die oorspronklike kwotasie nagegaan en onder Additionele Inligting (Taxes and extras) was dit wel aangedui dat Ontbyt en Lugreeling opsioeneel is. Die prys word ook daar aangedui. Hartlik jammer oor die ongerief wat dit veroorsaak het. Vriendelike Groete, Matt

Jackie N
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Apr 2017

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ek onwelkom gevoel. Die WIFI password is nie vir ons gegee nie. Die skoonmaker het voor 08:00 op 'n Saterdag reg by my deur kom suig, daar is nie 'n mat eers nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 130
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 130
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edge-weg 2a, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmYjcyOTc3LTkxM2QtNDg4ZS05YTI0LWJlMGRjZjYxN2VlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 130 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2a Edge Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -32.963940648304 27.927176624669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang