TheSolution BnB
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Matt Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Nina W - Mrt 2023
Algehele gradering
The venue and surrounding was peaceful and Matt was a great host.
TheSolution BnB se terugvoer
Thank you for your wonderful review, Nina. Matt
Gail B - Apr 2021
Algehele gradering
Ek het lekker gerus en geslaap.
TheSolution BnB se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit beteken baie vir toekomstige gaste. Dit was vir my aangenaam om jou tuis te laat voel. Vriendelike Groete, Matt.
Sarisa O - Apr 2021
Algehele gradering
Ek het 'n baie lekker kuier gehad. Ek beplan om weer daar te gaan bly in die toekoms.
TheSolution BnB se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit beteken baie vir toekomstige gaste. Dit was vir my aangenaam om jou tuis te laat voel. Vriendelike Groete, Matt.
Jan V - Aug 2018
Algehele gradering
Ek en my hond het onmiddelik welkom gevoel.
TheSolution BnB se terugvoer
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Dis altyd vir my aangenaam ons mense tuis te laat voel. Met jou was dit so maklik. Dankie en julle tweetjies sal altyd welkom wees hier by theSolution BnB. Vriendelike Groete, Matt
Leon M - Mei 2018
Algehele gradering
Basies, maar skaflik en netjies.
Elydia B - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik gebly, ideaal geleë.
TheSolution BnB se terugvoer
Baie dankie vir 'n wonderlike resensie. Ek het nuwe tarief tabelle opgestel en hoopelik sal hierdie soort ongerief vermy word. Ek het die oorspronklike kwotasie nagegaan en onder Additionele Inligting (Taxes and extras) was dit wel aangedui dat Ontbyt en Lugreeling opsioeneel is. Die prys word ook daar aangedui. Hartlik jammer oor die ongerief wat dit veroorsaak het. Vriendelike Groete, Matt
Jackie N - Apr 2017
Algehele gradering
Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ek onwelkom gevoel.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Edge-weg 2a, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang