Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

TheSolution BnB

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 6 Nov 2024 tot 13 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edge-weg 2a, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 130 R904 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

theSolution BnB het 'n uitsig oor 'n subtropiese vallei wat lei na die Nahoonrivier. Visarende broei teen die kranse van die rivier en hul kenmerkende krete kan dikwels in die verte gehoor word. Die stil, welige omgewing lok groot voëls soos tarentale en loeries wat op die perseel nesmaak. theSolution BnB is sentraal geleë en veilig, en jy kan dus ontspan en herlaai. Die gasheer, Matt, woon in 'n aparte huis op die perseel en sal seker maak dat gaste heerlik rus.

theSolution BnB het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dié BnB skep die indruk dat dit baie afgeleë is, maar dis eintlik net 'n paar minute vanaf Bonzabaai en Nahoon-strand. theSolution BnB het 'n swembad en is baie naby groot winkelsentrums en oefen- en vermaakgeriewe.

Die gashere doen hul bes om te verseker dat die gaste gemaklik bly, daarom het die kamers ekstra lang beddens wat oorgetrek is met kwaliteit-linne vir ’n heerlike nagrus. Elke kamer het 'n koningrootte-bed wat verdeel kan word in 2 enkelbeddens en elke kamer het 'n TV met Netflix, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Matt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Edge-weg 2a, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink TheSolution BnB het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R1 130
R1 130 R904
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 130
R1 130 R904
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Edge-weg 2a, Beaconbaai, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmYjcyOTc3LTkxM2QtNDg4ZS05YTI0LWJlMGRjZjYxN2VlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 130 nouVanaf R904 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 2a Edge Road Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -32.963900556417 27.92688363156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang