@TheZoo
Beskrywing
At The Zoo is in die hartjie van Johannesburg se mees gesogte historiese voorstad, Parkview, geleë. Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Dié eenheid het ook 'n TV, WiFi en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenslaapkamer-kothuis het 'n dubbelbed, en die leefarea het 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolf, oond, stoof, yskas, klitser, koffie masjien, rooster, ketel en toebehore toegerus. Daar is tafel en stoele in die leefarea. Daar is onbeperkte WiFi, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV waarop gaste hule eie kanale kan stroom. Yellow Giraffe het 'n stoep, met privaat braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Internet koppeling
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
White Elephant @ The Zoo is 'n ateljee-eenheid, ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-area sluit 'n klein eet- en werktafel en 'n volledig toegeruste kombuisie in. Gaste kan kanale en flieks via Chromecast stroom. Die eenheid het ook WiFi. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, koffiemaker, yskas/vrieskas en mikrogolf toegerus. Alle eetgerei, breekware, potte en panne word voorsien. 'n Gedeelde wasarea, met 'n wasmasjien, droograk en skoonmaakmiddels, is tussen die eenheid geleë. Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is toegerus met 'n dubbelbed met katoenlinne. Die badkamer het 'n bad 'n stort, wasbak en toilet met ondervloer verhitting vir die winter. Ontspan na 'n lang dag in 'n geurige borrelbad! Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n kroeg-yskassie, plafonwaaier, lessenaar en 'n TV waarop gaste hul eie kanale kan stroom. Verder, is elke kamer toegerus met kamerjaste, pantoffels, swemhandoeke,, haardroer, ekstra komberse en stryk geriewe. Kamers word elke dag opgeruim. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. Gaste kan ontbyt opgradeer, en ook aandetes bestel. Parkering vir een motor is beskikbaar op die perseel. Die eenheid is ongelukkig nie dierevriendelik nie, omrede daar reeds troetel diere op die perseel is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koningsgroote bed met katoenlinne. Die badkamer het 'n bad 'n stort, wasbak en toilet met ondervloer verhitting vir die winter. Geriewe in die kamer sluit koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, plafonwaaier, lessenaar en 'n TV waarop gaste hul eie kanale kan stroom. Verder het elke kamer japonne, pantoffels, swemhandoeke,, haardroer, ekstra komberse en strykgeriewe. Die kamers word elke dag skoongemaak. 'n Kontinentale ontbyt is by die tarief ingesluit. Gaste kan ontbyt opgradeer, en ook aandetes bestel.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamerbediening
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Waaier
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook in die kamer of enige area in die verblyf is verbode. Rook word slegs in die buitetuin, stoep en swembadareas toegelaat en asbakkies word voorsien. Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste wanneer jy rook.
Wees asb. bedagsaam teenoor ander gaste, stiltetyd is 22:00.
Aflaai van bagasie voor inklok en optel van bagasie na uitklok is op versoek beskikbaar. Ekstra parkeerplek langsaan kan op vooraf versoek teen 'n klein fooi gereël word.
Ontbyt is van 07:00 tot 09:00 beskikbaar en gaste kan gedurende die week aandete bestel. Dit moet vooraf met die verblyf gereël word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kilkenny-weg 83, Parkview, 2192, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang