Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thi-Lou Gastehuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourenza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Thi-Lou Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ruan P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan P

Heerlike rustige plekkie.

Netjies en verwelkoming.

Simone J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone J

Was baie lekker, netjies en vriendelik.

Was 'n lekker rustige plekkie.

Ed S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed S

Beautiful setting and well looked after.

Thi-Lou was a beautiful place to stay in this area. A wonderful garden and fantastic swimming pool and I was very well looked after. They served a delicious, fresh breakfast. Great value.

Cecilia N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia N

Awesome plek!

Dit was nou regtig 'n baie lekker plekkie gewees, rustig, kamers was netjies, tannie was vriendelik en het uit haar pad uit gegaan om ons gemaklik te laat voel. Mooi groot grasperke en tuin, kinders wat na die rugby by ons kom aansluit het, het dit net so baie geniet (geswem en op grasperke rond baljaar). Ons klomp het klaar besluit ons gaan weer daar oornag volgende jaar. Baie, baie dankie.

Elize V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Skoon en gemaklike akkommodasie. Heerlike ontbyt. Lourenza laat mens tuis voel!

Skoon en gemaklike akkommodasie. Heerlike ontbyt. Netjiese en stil omgewing. Lourenza laat mens tuis voel!

Natasha P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha P

Aangenaam.

Die gastehuis is baie netjies, die eienaar was verwelkomend en baie vriendelik. Ek sal definitief weer daar inboek.

Natashia D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia D

Was super awesome, mal oor die plek.

Was heerlik, netjies en absoluut mal oor die rustigheid. Dame in beheer laat jou dadelik tuis voel. Sal vir seker volgende jaar weer daar inboek.

Francois D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Fantasties en awesome.

Stunning plek, heerlike kamer, top kwaliteit linne asook handdoeke.

Amelia B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Baie mooi en netjies!

Hierdie is 'n pragtige gasteplaas waar jy lekker kan uitrus! Verkwik jou siel.

Lebogang M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebogang M

A place where you get peace of mind.

Had a fabulous stay at Thi-Lou.

Marietjie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie S

Heerlik! So spyt ek het nie langer gebly nie.

By Thi-Lou kry jy waarlik rus vir jou siel! Die tuine is pragtig en die groen oorweldig jou. Diens is vinnig en vriendelik. Verblyf bied als wat jy nodig het.

Thi-Lou Gastehuis se terugvoer

Baie dankie, dit doen my hart baie goed. As elke gas net hier weggaan met die wete dat dit oor meer as geld gaan in my gastehuis. "Moenie nalaat om gasvry te wees nie, want deur gasvry te wees, het sommige mense sonder dat hul dit geweet het, engele as gaste gehuisves" - dit is my motto.

Thi-Lou Gastehuis
Dalene L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene L

Rustig en skoon, vriendelike mense.

Met aankoms was almal baie vriendelik. Ons verkies egter 'n stort in 'n badkamer, maar was heel gemaklik met 'n bad, het baie lekker gekuier.

Andre J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J

Skoon, rustig en waarde vir geld.

Thi-Lou Guesthouse het 'n besondere groot, mooi tuin en baie vriendelike staf. Vir iemand wat reis en 'n plek soek om oor te slaap, sal ek dit beslis aanbeveel.

Gerhard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

'n Stukkie Hemel op Aarde.

Ongelooflik lekker. Die mense daar is baie vriendelik en gasvry. Sal enige tyd weer daar gaan oornag. Dankie dat daar nog sulke plekkies is vir gewone mense soos ons. Ontbyt wag ongelooflik lekker. Kan regtig oor niks kla nie. Baie Dankie

Elton D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton D

Bekostigbaar en veilig.

Die verblyf was puik gewees. Sou egter beter gewees het as daar lugversorging was. Was baie warm en kon nie slaap nie.

Thi-Lou Gastehuis se terugvoer

Baie bly Elton dat jy dink dat die verblyf puik was. Let wel sommige kamers het lugversorgers in en ander dakwaaiers.

Thi-Lou Gastehuis
Liandra S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liandra S

Rustigheid.

Lourenza se tuin is pragtig, 'n oasis in die winter. Die selfsorg eenheid was baie skoon, netjies en goed ingerig. Ons het lekker gebly en sal verseker weer daar gaan slaap.

Karen S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen S

Baie netjies en skoon.

Vriendelike ontvangs, en glad nie onveilig gevoel nie. Die eenheid wad baie skoon en netjies. Rustige plaasatmosfeer.

Amos S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amos S

Gasvry en gerieflik.

Mooi omgewing en goed ontvang.

Bertus L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus L

Vriendelike ontvangs en diens.

Geen negatiewe kommentaar.

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolwekraal, Marble Hall, 0450, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVYqPQVcoqzhn8wBR84cEsdS4nAbFhWm90nFHEI8jvgseaGUsh9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Wolwekraal Marble Hall 0450 Limpopo 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -25.026286100398 29.297766959656

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang