Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

11 Thira Santorini

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Paddy M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Enjoyable. Absolutely beautiful unit with 180-degree views and everything you could need. It was also very clean. Thank you, we had a wonderful week. The fire pit was a bonus and was used every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
11 Thira Santorini
Thank you for staying at 11 Thira. We would like to wish you back very soon.

Karien S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflik/netjies/mooiste uitsig/veilig/goed toegerus. Ons het ons verblyf by Thira 11 baie geniet. Die verblyf is baie goed toegerus, netjies en skoon, asook baie veilig. Die mooiste seeuitsig wat werklik rus vir die siel bied. Dit was lekker om strand toe te kom stap en die swembaddens was 'n bonus. Die gasheer was so vriendelik en behulpsaam. Ons het baie gebly en sal dit vir enige gesin aanbeveel wat tyd by die see wil deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
11 Thira Santorini
Baie dankie Karien, ons hoop julle kom kuier sommer gou weer! Ons is baie bly dat julle lekker kon rus en die tyd daar geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Mariette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 101, Shakas Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee169117c9c100d8a50a49cff3f9916158feda61d1d5541d614323d1585d7ecaa388937f5af5a6c63af58d0ed21f543acffd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 101 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.523391026269 31.227168162486

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang