Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Third Rock Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.1
Roelof K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Goeie oornag slaap, met al die geriewe wat nodig is. Spur en eetplekke naby. Net oornag geslaap die 21 Sept en 24 Sept 2024. Vriendelike ontvangs deur Keith. Netjiese kamer, met twee enkelbedden, koffie/tee met suiker en poeiermelk. Dit was baie aangenaam. Warm en snoesig geslaap met die ekstra komberse, na 'n warm stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

It was a convenient stopover. The facilities at Third Rock Guest House were just what we wanted for a stopover and the host was very friendly and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Rustig, gasvry en goed vir die siel. Ons was buite ingewag deur die gasheer, Keith, wat 'n gawe verrassing. Hy het ook vooraf seker gemaak ons is op pad en dat ons weet hoe om by die bestemming uit te kom. Keith is vriendelik en sorgsaam. Die gastehuis is 'n besonderse ou huis met pragtige plankvloere, deurkosyne en deure en die mooiste opskuif houtvensters. En om op die wye stoep met sy rooi gepolitoerde vloer te sit en kuier, is 'n aangename ervaring wat jou terugneem na vervloë dae. Die tuin is 'n lushof wat met sorg deur droë tye gelawe word. Sy personeel is gaaf en my troeteldiere is met groot liefde en begrip ontvang. Dankie Keith.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
Third Rock Guest House
Baie dankie Heidi, vir die mooi woorde. Alles van die mooiste en beste vir julle. Hoop ons sien mekaar weer. Liefde Groete, Keith.

Wayne L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Was goed om daar af te pak en tot rus te kom! Dankie daarvoor! Heerlik! Gasheer was so behulpsaam en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank U
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Nice overnight stop off the general route for us, but alongside N1 highway. Very pleasant stay. Attentive host. Good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Lekker oornag slaapplek met als wat jy nodig het. Ons het lekker geslaap. Alles was baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Charlene Rl R
1 nag
5.0
Jan 2023

Pragtige, groot huis met groot stoep en omheinde tuin. Perfek vir my honde. Gasheer was baie verwelkomend. Kuierstoep en interessante tuin vir honde. Puik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Keith
Third Rock Guest House
Baie dankie, Charlene. Dit was 'n vooreg om julle te huisves. Interesante geselskap en goed versorgde diere. Beste Groete. Keith.

Jimmy R
1 nag Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Very nice. Excellent service. I would stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Magdalena C
1 nag
4.8
Apr 2023

Vriendelike ontvangs. Sal weer daar oornag. Die Tuin is regtig pragtig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Rustic en rustig. Vat 'n stappie terug in tyd. Plaaslike atmosfeer. Basiese geriewe. Pragtige omgewing om in te ontspan en rustig te raak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Keith Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2D Naude Straat, Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzMzgwZDI1LWU4ZDktNGQ4My05NDE3LTkyMzMyODc2MzQ2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 2D Naude Street Ventersburg 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.086220990595 27.139407639217

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang